LNR-KGI registreer splinternuwe droëlandkoringkultivar

March 2015 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, 'n Instituut van die LNR-Veldgewasdivisie Shingwedzi is ‘n splinternuwe droëlandkoringkultivar wat deur die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) geregistreer is vir vrystelling in die somerreënvalstreek. Hierdie kultivar volg kort op die hakke van Koonap...

Koedoes: A flagship irrigation wheat cultivar for the ARC-SGI

March 2015 KIM COETZEE (Stellenbosch), WIMPIE DU TOIT (Vaalharts) and ANDRÉ MALAN (Bethlehem), ARC-Small Grain Institute As majestic as a Kudu bull in the wilderness – this is Koedoes, the new cultivar in the ARC-Small Grain...

Inset-oorsig

March 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Wintergraan- en kanolasaadpryse vir 2015 Saad as produksie-inset vir wintergraanproduksie is nie noodwendig produsente se duurste inset nie, maar dit kan wel moontlik jou belangrikste inset wees. Die...

In the spotlight: Sorghum seed production by smallholder farmers

March 2015 NEMERA SHARGIE, ARC-Grain Crops Institute To achieve food security for the poor at household level, smallholder farmers should be supported to increase food production. Smallholder farmers grow food to directly feed their households; if...

Funksionele vleisbeesvoerkrale

March 2015 ELMARIE STOLTZ, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese Vir die suksesvolle, volhoubare produksie van beesvleis is voldoende pasgemaakte fasiliteite nodig. Hierdie fasiliteite moet die bestuur van die stelsel vergemaklik, effektiwiteit verhoog en arbeid tot ‘n minimum beperk. Fasiliteite...

Dowwe sonneblompitte van die afgelope seisoen bly ‘n raaisel

March 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Die 2013/2014-seisoen het almal verras. Sekere dele het die welbekende midsomerdroogte ondervind, maar uiteindelik het dit goed gereën. Sonneblom wat onder die droogte deurgeloop het, het bykans sonder uitsondering...

Beskerm jouself deur gesertifiseerde saad aan te koop

March 2015 EDDIE GOLDSCHAGG, tegniese bestuurder, SANSOR Die opbrengspotensiaal van ‘n gewas, ongeag die omgewingstoestande en verbouingspraktyke, is nou gekoppel aan die variëteit wat aangeplant word – nie net die aanpasbaarheid van die betrokke variëteit by...

Grondboonverwerkers funksioneer voortaan ook as invorderingsagente

February 2015 HANS VAN DER BERG, ledebemarking en kommunikasiebeampte, Graan SA Sedert die instelling van die bedryfsheffing het Graan SA ooreenkomste met verskeie landboubesighede en ander graanafnemers aangegaan waarvolgens hierdie instansies, teen ‘n agentskapsfooi, as invorderingsagente...

Grondbone: Hoekom heffing betaal?

February 2015 FRANS MINNAAR, voorsitter: Grondbone Spesialiswerkgroep, Graan SA In die westelike dele van die graanproduserende streke, speel grondbone ‘n belangrike rol as alternatiewe gewas en hou dit wisselbouvoordele vir produsente in. Alhoewel die totale gemiddelde...

Februarie in die grondboonland

February 2015 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse Met die grondboonaanplanting wat relatief vroeg afgehandel is aan die begin van die seisoen, behoort meeste van die grondbone nou al die twee en ‘n half maande groeitydperk bereik...

LATEST EDITION