Die verband tussen entrepreneurseienskappe en finansiële prestasie
May 2017
SIMONE NIEUWOUDT, junior lektor: Departement landbou-ekonomie, Universiteit van die Vrystaat
In Suid-Afrika moet die fokus daarop geplaas word om binne die verskeie onderafdelings van die landbousektor te integreer, aangesien daar ‘n groot verskeidenheid van...
Agricultural lime and commercialisation of small-scale farmers
One of the greatest opportunities to grow agricultural production, reduce unemployment and accomplish true economic empowerment, lies in the commercialisation of small-scale and subsistence farmers in South Africa. The majority of South Africans are...
ONKRUIDSAAD – ‘n suksesstorie
March 2017
ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Voortplanting is een van die belangrikste funksies van enige biologiese organisme. Onkruide is een van die suksesvolste plantspesies in terme van saadvermeerdering en -verspreiding.
Alhoewel die meeste onkruidspesies slegs...
Produksie in ‘n neutedop
February 2018
LOUREINE MULLER, grondboon-agronoom: Gauteng, Triotrade
Elke jaar bring nuwe uitdagings: Van laat reënval tot koue fronte wat in die voorseisoen voorkom. Wisselvallige weerpatrone het die norm eerder as die uitsondering geword – wat meer...
A look at subsoiler or ripper efficiency
August 2017
JOHAN VAN BILJON and DR TINGMIN YU, ARC-Agricultural Engineering
Why is ripping necessary? When tractor and implements are used, soil compaction may take place because of the texture of the soil and plough-pan effect...
Riglyne vir grondboonkultivars onder besproeiing
February 2017
LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Grondboonproduksie gaan gepaard met baie vrae wat deur die produsent gevra moet word, soos watter kultivar en tipe grond die geskikste gaan wees om die hoogste opbrengs te...
Suid-Afrika druk stempel af by internasionale saadkongres
October 2017
Louise Kunz, SA Graan/Grain medewerke
Die Suid-Afrikaanse kultivar- en tegnologie-agentskap (Sacta) is uitgenooi om deel te neem aan die International Seed Federation (ISF) World Seed Congress, wat gedurende Mei vanjaar in Hongarye plaasgevind het. Sacta is...
Aalwurms – die onsigbare plunderaar
February 2018
DR SONIA STEENKAMP, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Grondbone is hoofsaaklik ‘n kontantgewas vir kommersiële produsente. Die produksie van grondbone het vanaf die vroeë 1990’s stadig maar seker begin verminder – vanaf 676 000 ton in 1990...
Funksionele vleisbeesvoerkrale
March 2015
ELMARIE STOLTZ, LNR-Instituut vir Landbou-ingenieurswese
Vir die suksesvolle, volhoubare produksie van beesvleis is voldoende pasgemaakte fasiliteite nodig. Hierdie fasiliteite moet die bestuur van die stelsel vergemaklik, effektiwiteit verhoog en arbeid tot ‘n minimum beperk.
Fasiliteite...
Fertasa hou 59ste kongres
Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het gedurende April hul jaarlikse kongres op Stellenbosch gehou. Sprekers van oor ’n wye spektrum het meestal oor regulatoriese aspekte gepraat wat kunsmisspesifiek is, maar ook die...