Less soil loss with these designs

The purpose of agricultural drainage is to remove excess water from the soil in order to enhance crop production. In some soils, the natural drainage processes are sufficient for the growth and production of...

Ontmoet Andries van der Poll – met vertroue in die hoofstroom

2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar. Hy is skerp en hy boer skerp. Hy het ’n hart vir kosproduksie. Ook om ’n werkgewer en opleier vir mense te wees...

Droëlandkoring getemper vir bloedsweet-seisoene

Sedert die LNR-Kleingraan se beginjare word graanopbrengs en -kwaliteit tydens kultivarontwikkeling oor verbouingstreke en seisoene getoets. Hierdie strategie is baie belangrik in die bepaling van ’n kultivar se aanpassingsvermoë en is grootliks die rede...

Noukeurige onderhoud verbeter opbrengs

Die uitsluitlike doel van ’n planter is om saad en kunsmis teen ’n bepaalde hoeveelheid en diepte eweredig oor ’n land te versprei. Aangesien dié implement tydens planttyd die oespotensiaal van ’n land bepaal,...

Kies kultivars volgens grondtipes

Dit is alombekend dat die produksiepotensiaal van ’n gewas deur grondtipe beïnvloed word, maar die verskillende genetiese eienskappe van kultivars speel natuurlik ook ’n belangrike rol in die produksie van grane – iets wat...

Verander grond om droogte te kan verdra

“Get water in, keep the water in, get the water out.” Dit is die beginsel wat toegepas moet word om grond teen droogtes te beskerm, meen Dale Strickler, ’n besoeker aan die Ottosdal No-Till-klub...

Gedugte aalwurmbende gebruik saad as taxi

‘n Aalwurm het nie ’n brein soos wat ons dit ken nie. Hulle kan dus nie regtig dink nie en word deur instink voortgedryf. Ten spyte daarvan het hulle steeds ’n briljante manier ontwikkel...

Hoë persentasie korrelstikstof bedreig garsbedryf

Produsente sal daadwerklik moet poog om korrelstikstofvlakke afwaarts te bestuur na vlakke tussen 1,60% en 1,80%. Dit was die versoek van AB InBev na afloop van die garsevaluasiekomitee­vergadering in Caledon. Data wat hier bekendgemaak...

Lank, langer, kolskoot

Langafstandjag is ’n spesialisvertakking van jag wat toenemend in Suid-Afrika veld wen, hoofsaaklik weens die ontwikkeling van tegnologie. Eugene Harmse, voorsitter van die African Long Range Hunters Association (ALRHA), sê hulle doel is nie om...

Planters wat wérk in die Wes-Kaap

‘n Planter is een van die belangrikste implemente – indien nie dié belang­rikste – op enige saaiplaas, ongeag of die produsent koring, kanola, gars, hawer, mielies of sojabone verbou. As die planter reg werk, is...

LATEST EDITION