Om aan te pas by VERANDERINGE
September 2018
‘n Studiegroep het my onlangs gevra om ‘n praatjie by hul vergadering te lewer. Hul tema was “Landbou 2050”. Die onderwerp waaroor ek moes praat, het die belangrikheid van verhoudings en waardes tydens...
OFM NAMPO Park Kersmark – aansoek vir stalletjies nou oop
Graan SA het besluit om vanjaar voort te gaan met reëlings vir sy OFM NAMPO Park Kersmark wat beplan word vanaf 24 – 27 November 2021 op NAMPO Park buite Bothaville.
Elke NAMPO-uitstaller wat voel...
Concerns over Ivermectin black market sales and product availability
Animal health company, Afrivet, issued a statement on Thursday 28 January, calling for the public to be responsible when procuring Ivermectin.
‘The very sudden demand increase for Ivermectin injectable products based on beliefs that Ivermectin...
Toe val die rand die aarde mis
February 2016
Beste Grootneef,
My samjoor in die Army was, om dit sagkens te stel, ‘n rowwe diamant: Wilder as die wildtuin; stil, soos ‘n landmyn. Maar as hy eers vlam gevat het, het selfs die...
Dinge is aan die verander
November 2015
JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO
Ek het ‘n klompie jare gelede ‘n boek gelees oor leierskapstyle in tye van verandering. Die skrywer (Alan Roxburgh: Crossing the bridge) het baie moeite gedoen om te verduidelik wanneer...
Noukeurige onderhoud verbeter opbrengs
Die uitsluitlike doel van ’n planter is om saad en kunsmis teen ’n bepaalde hoeveelheid en diepte eweredig oor ’n land te versprei. Aangesien dié implement tydens planttyd die oespotensiaal van ’n land bepaal,...
Veediefstal neem aansienlik toe
Tydens die grendelperiode het die voorkoms van veediefstal in die meeste dele van Suid-Afrika aansienlik toegeneem. Dit word onder meer toegeskryf aan die feit dat plaaspatrollies nie tydens dié tydperk toegelaat is om te...
Doeltreffende waterbestuur by mielies
Besproeiing dra wêreldwyd grootliks tot voedselsekerheid by en hoewel die totale besproeide oppervlakte van Suid-Afrika relatief klein is, speel besproeiing ook hier ’n baie belangrike rol om verhoogde produksie te verseker.
Ons woon egter in...













