SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

High strength steel for agricultural equipment

Increase profits and yields with stronger yet lighter agricultural equipment that stands up to harsh conditions, season after season. When you choose Strenx® performance steel for your equipment, you can boost efficiency, refuel less...

Kanolakultivars presteer ten spyte van swartstam

Swartstam (Leptosphaeria maculans) is ’n wêreldwye pro­bleem en word beskou as moontlik die gevaarlikste siekte op kanola. Dit blyk ook dat daar in 2019 in die Swartland se nasionale kultivarproewe ’n swartstaminfestasie was. Die swam...

Omnia se spesialiskennis is onlosmaaklik deel van volhoubaarheid

Die landboubedryf ervaar reeds ’n ge­ruime tyd die toenemende gevolge van klimaatsverandering. Die lang droogte en onvoorspelbare weerstoestande die afgelope jare, dwing produsente om fyner te dink en aanpassings te maak. Met die invloed van...

Mikrobes verhoog wortelgroei én opbrengs

Omnia is baie opgewonde oor die moontlikhede wat mikrobiese produkte bied. Deur dekades van navorsing in die laboratorium en in die veld het ons kennis bekom wat ons nou aanwend om hierdie kragtige tegnologie...

Omnia is veel meer as landbou

Omnia Nutrilogie® het in 1953 ‘n revolusionêre reis in die landbousektor onderneem. Die visie vir ons maatskappy is gebore uit die idee dat ‘n volhoubare toekoms ‘n haalbare doelwit kan word deur kunsmisprodukte aan...

Breakthrough technology

Adaptation of telematics technology led to the development of JDTeleLinkTM, a breakthrough technology offering by John Deere. Telematics enables wireless data communication and opens a huge range of possibilities. It is essentially a range of...

New seed treatments hit SA soil

Following the opening of Corteva Agriscience’s Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Gauteng, producers can now reap the benefits of LumiGEN™ seed treatments, no matter what Pioneer brand hybrids or varieties...

Haal die raai uit boerdery uit

Elke boerdery moet benader word as ’n komplekse onderneming met verskeie fasette wat akkerbou, hortologie, grondkunde, geografiese inligtingstelsels, chemie asook proses- en produksie-ingenieurswese insluit. Hierdie benadering lei tot oplossings wat gebaseer is op die...

Hoe gemaak met versuiplande? Dekgewasse is die ideale begin

Dekgewasse word deesdae onvoorwaardelik saam met woorde soos grondopbou, grondgesondheid, volhoubare landbou asook grondherlewing of bewa­ringslandbou genoem. Dekgewasse speel ’n kernrol in enige van hierdie ideologiese benaderings. Die implementering van dekgewasse op ’n tradi­sionele saaiplaas...

Mielies: Om oor te plant of nie …

Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan. Oorplant is iets...

LATEST EDITION