Home SPONSORED CONTENT

SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

Nuwe kultivar vir besproeiing verras

Die ultravinnige, geel besproeiingsbaster P1197YHR asook P1197R en P1197 is die afgelope seisoen vir die eerste keer in Suid-Afrika aangeplant, as gevolg van die kultivar se indrukwekkende prestasies van tot 33 t/ha in opbrengskompetisies...

Chemiese en organiese kunsmis saam beste N-bron

VS Agri is uniek in die sin dat die maatskappy oor die vermoë beskik om enige tipe voedingsbron te verskaf om sodoende in elke denkbare voedingsbehoefte te voorsien. Elke produsent het sy eie voorkeure...

Swamsiektes wat koring teiken

Swamsiektes kan ’n koringprodusent se oes nadelig beïnvloed, daarom is tydige, korrekte identifisering belangrik. Vervolgens ’n paar riglyne om die belangrikste swamsiektes in koring te identifiseer asook om te kyk onder watter toestande hul...

Effective weed control on wheat

Two new herbicide products that will be valuable tools to combat weed resistance are now available to producers in South Africa. Produced by Corteva Agriscience™, Quelex™ 200 WG (L10759) and Tarzec™ 320 WG (L10760)...

BASF Clearfield® Plus Production (CLP) System

There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...

Investeer in ’n sonkragstelsel

Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes. Sonfin...

Koringprodusent deel sy sukses

Gedurende 2019 is daar berig oor Thys Odendaal, wat hoofsaaklik met koring, gars en kanola in die Protem-area in die Wes-Kaap boer. Sy langtermynstrategie is om meer biologies te boer en hy maak reeds...

Aardverwarming vererger wêreldwye ongelykheid

Arm lande raak armer as gevolg van aardverwarming – en meer ekstreme hittegolwe sal in die toekoms die ongelykheidsgaping net groter maak. Dit is ’n paar van die navorsingsbevindings van Namhla Mkiva, ’n tegniese-ondersteuningspersoneellid in...

Equipping producers through connected support

John Deere has been a global leader in agricultural technology and innovation since its start in 1837. As much as we value personal interaction with our customers, it is not always possible to have...

Belegging in jong landbouleiers se groei

Alhoewel die Suid-Afrikaanse landbousektor hoogs ontwikkel is, moet die bedryf talle uitdagings trotseer, onder meer ekonomiese druk, uiterste klimaat- en omgewingstoestande asook politieke onsekerheid. Die kernrede vir landbou is om genoeg voedsel te produseer om...

STAY CONNECTED

15,759FansLike
15,925FollowersFollow

LATEST EDITION