SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

NIBBOB® – Fence Alert Technologies

Heinrich Dry is the founder and co-owner of the new patented concept NIBBOB® He wanted a solution to detect and determine the exact location of an intruder once a property’s fence alarm is triggered. Be...

Stuit vervlugtiging en loging só

Ureumstabiliseerders bestaan uit urease-inhibeerders wat die vervlugtiging van stikstof (N) in ’n gasvorm vanaf grondoppervlakke beperk en nitrifikasie-inhibeerders wat die loging van nitraat-N in die grond verminder. Urease-inhibeerders vertraag die werking van urease-ensieme wat verantwoordelik...

Suksesvolle bemesting verg opleiding

Bemestingsriglyne is onontbeerlik vir gewasverbouing, maar moet noukeurig beoordeel en bestuur word om te verseker dat kunsmis optimaal en met inagneming van die spesifieke toestande aanbeveel en toegedien word. Die ideale situasie is waar riglyne...

Meganisering verhoog produktiwiteit

In teenstelling met outomatisering, wat nie so afhanklik van menslike bestuur is nie, benodig meganisering heelwat meer menslike deelname om inligting te versamel en instruksies uit te deel. Meganisering het begin met die hantering van...

Boeredag plaas kollig op pekanneute

Agricol het beginner- en gevorderde pekanneutprodusente genooi na ’n allesomvattende boeredag in Mei wat spesifiek gefokus het op pekanneutproduksie. Die dag is in Potchefstroom gehou op Agricol se navorsingstasie by hul pekanneutboord waar daar...

Landbou implemente: Hoekom local steeds lekker is

Die hart en verantwoordelikheid van elke goeie plaasbestuurder, -eienaar en boer is om die beste besluite vir hul grond te maak. Met soveel oorsese opsies vir landbou implemente en masjinerie, die een se beloftes...

New models added to Agrico HSD630 line-up

What is the secret to more than 100 years of service? At Agrico, we believe that remaining relevant in a fast-paced and changing environment is non-negotiable. That is why we strive to respond to...

Standard Bank connects and grows African businesses

It is undoubtable that the economic fallout of COVID-19 has been monumental, exacerbated by high debt and unemployment ­levels of the African continent’s economies. Enabling economic opportunities is now more critical than ever to spur...

Saad staan sterk

Pioneer Saad, deel van Corteva Agriscience, is ’n voor­keursaadverskaffer aan produsente – nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd. Die veranderende landbou-omgewing in Suid-Afrika veroorsaak dat die dinamika en die behoeftes van produsente konstant verander....

Innovering kan potensiaal ontsluit

FMC in Suider-Afrika is oortuig daarvan dat innovering in die landbou die verstommende potensiaal van die subkontinent kan ontsluit. Met sterk vermoëns in navorsing en ontwikkeling is dié maatskappy daartoe verbind om innoverende oplossings...

LATEST EDITION