Home SPONSORED CONTENT

SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

Neem veilige, betroubare onkruidbeheer na nuwe hoogtes

Onkruidbeheer bly een van die grootste uitdagings vir mielieprodusente oor die hele Suid-Afrika. Weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide, tesame met ’n toenemende uintjieprobleem, het deur die jare produktiwiteit en winsgewendheid onder druk geplaas. In hierdie...

T-series ripper unlocks the potential of sandy soils

In the deep sandy soils of the Northern Free State, the recipe for success remains simple: open up the soil, encourage deeper root growth, and make the most of every drop of water. For...

Bestuur jou grootste bates sonder dat dit ’n las is

Enige suksesvolle produsent beskik oor betroubare gereedskap en werktuie – of dit nou ’n ingewikkelde trekker of ’n bossiekapper is. Daar is ’n paar sleutelfaktore wat in gedagte gehou moet word om te verseker...

Insetkoste – die waarde lê in grondchemie

’n Onlangse gesamentlike mediavrystelling deur Graan SA en Fertasa het ’n duidelike en belangrike boodskap aan die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap gerig: Insetkoste, veral kunsmis en brandstof, is onder druk en produsente moet waak teen ongeregverdigde...

Mielies: Om oor te plant of nie …

Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan. Oorplant is iets...

Komponente van mielie-opbrengs wat deurslag gee

Mielieproduksie is ’n komplekse proses, maar dit kan vereenvoudig word deur te kyk na die verskillende komponente wat opbrengs uiteindelik beïnvloed. Wat belangrik is, is dat hierdie opbrengskomponente deur die hele verloop van die...

PIONEER SE NUWE DROËLANDKULTIVAR WYS SY STAAL

Betroubaarheid, stabiliteit en veral aanpasbaarheid van nuwe kultivars is van uiterste belang vir suksesvolle mielieverbouing. In ’n omgewing van konstante nuwe agronomiese benaderings en as gevolg van die on­voorspelbaarheid van klimaat (reën en temperatuur)...

Protecting South Africa’s harvest: why lubrication matters more than ever

A narrow planting window, an unexpected weather pattern, or a critical breakdown during harvest can have significant consequences for productivity and profitability. While factors such as rainfall, soil quality, and commodity prices often dominate...

Staygreen in maize: the science behind the term

In modern maize production, staying green isn’t just a visual cue – it’s a measurable advantage and sign of a healthy, powerful crop. Understanding how genetics, physiology, and crop management interact to preserve staygreen...

Insetkoste – die waarde lê in grondchemie

Die onlangse gesamentlike mediavrystelling deur Graan SA en FERTASA het ’n duidelike en belangrike boodskap aan die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap gerig: Insetkoste, veral kunsmis en brandstof, is onder druk en produsente moet waak teen ongeregverdigde...

LATEST EDITION