Nuseed en Agricol: Die toekoms van kanola in SA
Die Suid-Afrikaanse kanolabedryf verg saad van ongeëwenaarde gehalte – en dit is presies wat Nuseed, in eksklusiewe vennootskap met Agricol, bied. Met ’n wêreldwye reputasie vir innoverende genetika en streng kwaliteitbeheer, is Nuseed die...
Beroking verhoed verliese
Beroking van jou graan in silo’s of enige vorm van opberging is uiters belangrik. Degesch adviseer opbergers aangaande beroking en adviseer en doen verwysings vir die oprigting van berokingstelsels in silo’s reg oor Afrika...
Class Act NG – four adjuvants in one drum
The herbicidal efficacy of glyphosate and glufosinate is reduced by various external factors. These include salt antagonism from carrier water, spray droplet bounce, insufficient droplet spreading and reduced absorption because of low humidity.
In the...
Unieke oplossings vir besproeiingsbestuur
Die sukses van Omnia Nutrilogie® se OFOS™- en ONAS™-stelsels lê daarin dat die korrekte hoeveelheid en konsentrasie voedingstowwe in besproeiingswater na die plant se voedingswortels vervoer word.
Konsentrasie van voedingselemente in besproeiingswater is noodsaaklik vir...
Tegnologiese oog verseker tydige beelde
Presisieboerdery omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaasimplemente. Hoe meer presisietoepassings ’n produsent gebruik, hoe groter word die behoefte na meer inligting. Dit vereis egter sinvolle hantering asook stoorplek.
’n Kaart kan gemaak word van...
Sonneblom steeds ’n staatmaker op die Springbokvlakte
Seisoenale droogtes is in geen area in Suid-Afrika se somerreënvalstreek ’n vreemde verskynsel nie. Alhoewel daar in die afgelope twee seisoene in gedeeltes van dié reënvalstreek bogemiddelde reënval was, bly die Springbokvlakte ’n area...
Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies
Yamato® 480 SC van Philagro is ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande.
Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ‘n knou te gee nie, en dit is...
Unpredictable weather? Protect grains from post-harvest pests
Climate change is reshaping the agricultural landscape, presenting unprecedented challenges for producers worldwide. Irregular weather, including altered rainfall patterns, more frequent floods, and higher temperatures, are significantly impacting crop yields.
South Africa, a nation heavily...
Pioneer celebrates 95 years as industry leader
For 95 years, Pioneer has been changing and shaping the agricultural world. What started as an idea for hybrid corn in 1926 has blossomed into a leading brand of one of the most robust,...
BPI se nuwe strooier – meer opsies en aanpasbaarheid
BPI is ’n bekende naam onder landbouprodusente wat in die mark is vir kwaliteit en volhoubaarheid. ’n Verskeidenheid landboutoerusting wat gegrond is op wêreldklas-standaarde word vervaardig en ons kliënte van regoor Suider-Afrika skaar hul...















