Studies in soil, crop and climate sciences pave the way

The Department of Soil, Crop and Climate Sciences at the University of the Free State is engaged in teaching and learning, academic research and the provision of community services in the soil-plant-atmosphere continuum. Our...

Koringprodusent deel sy sukses

Gedurende 2019 is daar berig oor Thys Odendaal, wat hoofsaaklik met koring, gars en kanola in die Protem-area in die Wes-Kaap boer. Sy langtermynstrategie is om meer biologies te boer en hy maak reeds...

Koop kunsmis aanlyn en spaar!

Oté bied produsente wat ernstig is om hulle boer­dery volhoubaar winsgewend te hou, die geleentheid om kommoditeitsinsette aanlyn te koop. Met Oté se veilige betaalplatform kan produsente met gemoeds­rus aankope aanlyn doen. Anders as tradisionele...

Saad staan sterk

Pioneer Saad, deel van Corteva Agriscience, is ’n voor­keursaadverskaffer aan produsente – nie net in Suid-Afrika nie, maar wêreldwyd. Die veranderende landbou-omgewing in Suid-Afrika veroorsaak dat die dinamika en die behoeftes van produsente konstant verander....

BPI se nuwe strooier – meer opsies en aanpasbaarheid

BPI is ’n bekende naam onder landbouprodusente wat in die mark is vir kwaliteit en volhoubaarheid. ’n Verskeidenheid landboutoerusting wat gegrond is op wêreldklas-standaarde word vervaardig en ons kliënte van regoor Suider-Afrika skaar hul...

BASF Clearfield® Plus Production (CLP) System

There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...

Nie sommer enige glifosaat nie

Sedert die eerste registrasie daarvan in 1974 in die VSA, het glifosaat wêreldwyd die mees gebruikte sintetiese onkruiddoder geword. Dit is tot ’n groot mate as gevolg van die ontwikkeling van glifosaatverdraagsame gewasse. Net in...

Jou trots ons passie

Die belangrikheid van hoëkwaliteitprodukformulasies Swak geformuleerde produkte kan verskeie negatiewe effekte vir ’n boer inhou. Dit sluit in ’n toename in stof en die afskawing van die aktiewe bestanddele van die saadbehandeling sowel as swak...

Kragtige nuwe wapen teen taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ’n gevorderde nuwe wapen in mielieprodusente se arsenaal van onkruidbeheeropsies. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ’n knou te gee nie en dis juis hier...

Omnia se spesialiskennis is onlosmaaklik deel van volhoubaarheid

Die landboubedryf ervaar reeds ’n ge­ruime tyd die toenemende gevolge van klimaatsverandering. Die lang droogte en onvoorspelbare weerstoestande die afgelope jare, dwing produsente om fyner te dink en aanpassings te maak. Met die invloed van...

LATEST EDITION