Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie

Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...

Gereed vir die nuwe plantseisoen?

Kultivarkeuse is ’n bestuursbesluit van deurslaggewende belang wat graanprodusente jaarliks moet neem. Produsente het nou ’n laaste kans om hul beplanning te hersien voordat die plantseisoen aanbreek. Opbrengs is vir seker belangrik wanneer ’n keuse...

Tegnologiese oog verseker tydige beelde

Presisieboerdery omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaasimplemente. Hoe meer presisietoepassings ’n produsent gebruik, hoe groter word die behoefte na meer inligting. Dit vereis egter sinvolle hantering asook stoorplek. ’n Kaart kan gemaak word van...

Nuwe reeks (her)bekendgestel

‘n Ou bekende met ’n paar veranderinge het weer sy verskyning op die plaaslike trekkermark gemaak. Hattat Trekkers is ’n Europese trekkervervaardiger wat trekkers in die 37 kW- tot 81 kW-klas vervaardig. Dit vorm deel...

Haal die raai uit boerdery uit

Elke boerdery moet benader word as ’n komplekse onderneming met verskeie fasette wat akkerbou, hortologie, grondkunde, geografiese inligtingstelsels, chemie asook proses- en produksie-ingenieurswese insluit. Hierdie benadering lei tot oplossings wat gebaseer is op die...

Farming in volatile times comes down to knowing your costs

Producers are among the very few providers of goods whose way of life is intrinsically agile. According to Standard Bank senior manager: Agribusiness, MC Loock, this gives producers a clear advantage in managing the...

Sorghum – a hidden treasure of African soil

The impact on the environment of the production of top food crops has played a major role in contributing to the deterioration of available and arable land to be cultivated. Climate change and water...

Unlocking Africa’s agribusiness potential with platform thinking

The African continent is home to what is considered a huge growth opportunity – agriculture. With 65% of the world’s available uncultivated arable land, potential exists for African countries to reach their developmental goals...

Bestuur jou waterkwaliteit met byvoegmiddels

Glifosaat bly steeds die onkruiddoder wat wêreldwyd die meeste gebruik word. Baie produsente en landbouchemiese handelaars is bewus dat glifosaat se werking grootliks deur waterkwaliteit beïnvloed word. Ongelukkig bestaan daar steeds wanbegrippe by beide produsente...

BPI se nuwe strooier – meer opsies en aanpasbaarheid

BPI is ’n bekende naam onder landbouprodusente wat in die mark is vir kwaliteit en volhoubaarheid. ’n Verskeidenheid landboutoerusting wat gegrond is op wêreldklas-standaarde word vervaardig en ons kliënte van regoor Suider-Afrika skaar hul...

LATEST EDITION