Unieke oplossings vir besproeiingsbestuur

Die sukses van Omnia Nutrilogie® se OFOS™- en ONAS™-stelsels lê daarin dat die korrekte hoeveelheid en konsentrasie voedingstowwe in besproeiingswater na die plant se voedingswortels vervoer word. Konsentrasie van voedingselemente in besproeiingswater is noodsaaklik vir...

Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie

Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...

Cut costs with the Kelly Tillage System

The Kelly Tillage System is the ultimate tool for preparing your lands from after harvest until planting. Producers can expect to avoid the high costs of traditional methods and begin improving soil health. Whether it...

Die plant van toevlugsareas – effektiewe insekbeheer begin hier

Die ontwikkeling van weerstand by insekpeste is ’n realiteit, maar kan met behoorlike beplanning en bestuur verminder word. Die beste manier om die voordele en insekbeskerming wat Bt-tegnologie bied te behou, is om ’n...

Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ‘n knou te gee nie, en dit is...

Trichoderma sorg vir gesonde grond

Grond is ’n komplekse mengsel van mineraaldeeltjies, water, lug en organiese materiaal en die bydrae van hierdie fundamentele hulpbron tot plantproduktiwiteit is welbekend. Grondkwaliteit en grondgesondheid bepaal landbou se volhoubaarheid. ’n Fyn balans tussen die...

Studies in soil, crop and climate sciences pave the way

The Department of Soil, Crop and Climate Sciences at the University of the Free State is engaged in teaching and learning, academic research and the provision of community services in the soil-plant-atmosphere continuum. Our...

’n Extravaganza van nuwe kultivartegnologie

Pannar se gewilde Extravaganzas kon wel hierdie jaar in Delmas, Kokstad, Underberg, Luneburg en Kroonstad plaasvind voor die nasionale verbod op byeenkomste weens die koronavirus aangekondig is. SA Graan het die Extravaganza naby Kroonstad...

Fuel efficiency with cleaner air

Akani 200 offers fuel efficiency, value for money and cleaner fuel. Its patented chemical formula consists of high-energy and reactive nitro alkane concentrates as well as organic hydrocarbon compounds that are non-metallic and oxygen...

Omnia is veel meer as landbou

Omnia Nutrilogie® het in 1953 ‘n revolusionêre reis in die landbousektor onderneem. Die visie vir ons maatskappy is gebore uit die idee dat ‘n volhoubare toekoms ‘n haalbare doelwit kan word deur kunsmisprodukte aan...

LATEST EDITION