K2 se droëlandkoringkultivars sluit ’n verskeidenheid opsies in. Koonap, Elands, Senqu en Matlabas wissel in terme van groeiperiode, groeiseisoen, strooisterkte en uitloopweerstand.
Matlabas word met groot sukses in die Vrystaat en Noordwes (hoofsaaklik vanaf middel...