Goeie resultate met dié polisulfaat
Polisulfaat is ’n multivoedingstof wat in sy natuurlike staat beskikbaar is en wat in Brittanje ontgin word. Dit bevat vier voedingstowwe, alles in sulfaatvorm en beskikbaar vir die plant, naamlik swael (19,2%), kalium (11,6%),...
Chemiese en organiese kunsmis saam beste N-bron
VS Agri is uniek in die sin dat die maatskappy oor die vermoë beskik om enige tipe voedingsbron te verskaf om sodoende in elke denkbare voedingsbehoefte te voorsien. Elke produsent het sy eie voorkeure...
Trichoderma sorg vir gesonde grond
Grond is ’n komplekse mengsel van mineraaldeeltjies, water, lug en organiese materiaal en die bydrae van hierdie fundamentele hulpbron tot plantproduktiwiteit is welbekend.
Grondkwaliteit en grondgesondheid bepaal landbou se volhoubaarheid. ’n Fyn balans tussen die...
Tegnologiese oog verseker tydige beelde
Presisieboerdery omsluit alles vanaf chemiese grondkaarte tot plaasimplemente. Hoe meer presisietoepassings ’n produsent gebruik, hoe groter word die behoefte na meer inligting. Dit vereis egter sinvolle hantering asook stoorplek.
’n Kaart kan gemaak word van...
Jou vennoot in plantvoeding vir die toekoms
In 1898 waarsku die president van die Britse Koninklike Akademie, sir William Crookes, dat ’n gebrek aan voedselsekerheid in die afsienbare toekoms ’n gevaar vir Engeland en ander vooruitstrewende nasies kon inhou. Sy voorspelling...
Mikrobes verhoog wortelgroei én opbrengs
Omnia is baie opgewonde oor die moontlikhede wat mikrobiese produkte bied. Deur dekades van navorsing in die laboratorium en in die veld het ons kennis bekom wat ons nou aanwend om hierdie kragtige tegnologie...
Koringprodusent deel sy sukses
Gedurende 2019 is daar berig oor Thys Odendaal, wat hoofsaaklik met koring, gars en kanola in die Protem-area in die Wes-Kaap boer. Sy langtermynstrategie is om meer biologies te boer en hy maak reeds...
Equipping producers through connected support
John Deere has been a global leader in agricultural technology and innovation since its start in 1837. As much as we value personal interaction with our customers, it is not always possible to have...
Swamsiektes wat koring teiken
Swamsiektes kan ’n koringprodusent se oes nadelig beïnvloed, daarom is tydige, korrekte identifisering belangrik. Vervolgens ’n paar riglyne om die belangrikste swamsiektes in koring te identifiseer asook om te kyk onder watter toestande hul...
Aardverwarming vererger wêreldwye ongelykheid
Arm lande raak armer as gevolg van aardverwarming – en meer ekstreme hittegolwe sal in die toekoms die ongelykheidsgaping net groter maak.
Dit is ’n paar van die navorsingsbevindings van Namhla Mkiva, ’n tegniese-ondersteuningspersoneellid in...















