Verander grond om droogte te kan verdra

“Get water in, keep the water in, get the water out.” Dit is die beginsel wat toegepas moet word om grond teen droogtes te beskerm, meen Dale Strickler, ’n besoeker aan die Ottosdal No-Till-klub...

Have your weeds tested for resistance

The presence of weeds in any crop has a negative influence on crop yield. Extensive studies have been performed on the impact of weeds during wheat cultivation, but very little is known about the...

Hoe vergelyk chemiepryse met internasionale tendense?

Suid-Afrika voer so te sê 100% van die aktiewe bestanddele om landbouchemikalieë mee te formuleer, in. ’n Onlangse verslag van die Buro vir Voedsel- en Landboubeleid (BFAP) toon 41% van die waarde van dié invoer...

Koringprys bly wisselvallig

15/06/2020 Die Suid-Afrikaanse koringmark is uitgelewer aan internasionale faktore weens die feit dat Suid-Afrika ’n netto invoerder van koring is. Dit veroorsaak wisselvalligheid in die plaaslike mark wat tot onsekerheid lei. Covid-19-inperkings het ’n definitiewe invloed...

Uitdagende toestande vir Wes-Kaap

Met die afskop van die nuwe seisoen was daar hoop in produsente se harte dat die 2020-seisoen ’n normale jaar sou wees. Die laaste vyf jaar het knellende uitdagings gebied, met onder gemiddelde reënval. Hoë...

Successful research seeds new work

In true South African fashion – of always striving to better oneself – South African Breweries (SAB) and Anheuser-Busch InBev (AB InBev) have set a goal for South Africa to become a net exporter...

Kies kultivars volgens grondtipes

Dit is alombekend dat die produksiepotensiaal van ’n gewas deur grondtipe beïnvloed word, maar die verskillende genetiese eienskappe van kultivars speel natuurlik ook ’n belangrike rol in die produksie van grane – iets wat...

Sunflower crop survey expanded

When decisions need to be made, the absence of or an incomplete or outdated database can cause significant problems to industry. This was the main reason for the Oil and Protein Seed Development Trust’s...

Crop quality results are in

The first and very crucial step in any crop survey is obtaining the samples that will provide information about the quality of the crop. Without the cooperation of the commercial grain silo owners, members...

Ottosdal-proewe keer dié kennis dalk op sy kop

Proefwerk deur die Ottosdal Geenbewerkingsklub dui tans daarop dat die wisselbou-effek onder geenbewerking verskil van die wisselbou-effek wat in bewerkte grond gevind is. Die verskil kan bes moontlik aan die verandering in die gesondheid...

LATEST EDITION