Mielies en sojabone: Wat is die vooruitsigte?

04/04/2022 Suid-Afrika se somerproduksieseisoen is reeds volstoom aan die gang. In die meeste gedeeltes van die land het die stroopproses reeds begin. Die 2021/2022-produksieseisoen sal onthou word vir die ekstreme weersom­standighede wat geheers het sedert...

Die markdinamika van sojabone:China vs Brasilië en die VSA

11/07/2023 In die afgelope drie jaar het sojabone toenemend bekend geraak as ’n alternatiewe somergraangewas. Wêreldproduksie het sedert die 2021/2022-produksiejaar reeds met 13% gestyg vanaf 356,50 miljoen ton na 402,30 miljoen ton. Alhoewel die globale produksie...

Hoekom verhandel mielies so ver van uitvoerpariteit?

13/04/2023 Gedurende Mei-maand van elke jaar begin die mieliebemarkingsjaar op ’n skoon bladsy. Die 2022/2023-bemarkingsjaar was vir seker vol opwinding en onvoorsiene fundamentele faktore wat die mark beïnvloed het. Met die uitbreek van die oorlog...

Produksie en verbruik van kanola styg steeds

13/01/2023 In die internasionale kanola- en raapsaadmark is die verwagting dat wêreldproduksie vir die 2022/2023-seisoen met tot 15% kan styg teenoor die vorige seisoen. Toenames in produksie word veral gesien in die topdrie- kanolaproduserende lande,...

Maak besproeiingsmielies meer geld as vroeër jare?

Suid-Afrika se landbousektor het oor die laaste paar jaar relatief konstante groei getoon. Die land se graanbedryf is ’n goeie voorbeeld van hoe landbou floreer, met onlangse produksiejare wat gepaard gegaan het met goeie...

Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?

China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...

Marges van gewasse onder besproeiing vergelyk

Die afgelope drie jaar is die meeste produsente deur groot uitdagings in die gesig gestaar, onder meer die COVID-19-pandemie, die Russiese inval in die Oekraïne, uitvoer- en handelsprobleme asook sukkelende ekonomieë. Besproeiingsgebiede beslaan ’n klein...

Hou dié geleenthede dop vir uitvoere na Afrika

11/05/2022 Wat voedselsekerheid betref, het beide wit- en geelmielies ontsaglike waarde, veral vir Afrika. Tradisioneel is witmielies minder populêr in internasionale markte, maar dit word vinnig opgekoop deur Suid-Afrika se buurlande in Afrika suid van...

Hoër olieprys en swakker wisselkoers maak vuur onder dieselprys

Vir die maand van Augustus 2023 het oliepryse gemiddeld teen $85,13/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir September 2023. Die basiese brandstofprys het in September na R14,97 gestyg vanaf...

Jy dok meer op vir wintersaad in 2023

Saad bly seker een van ’n produsent se heel belangrikste insette, alhoewel die prys nie so beduidend soos die van ander insette is nie. Die genetiese potensiaal van ’n kultivar bepaal uiteindelik die potensiële...

LATEST EDITION