Kanola nie bloot op sy baadjie getakseer nie

Net soos by elke ander graansoort is dit van uiterste belang om die kwaliteit van gelewerde kanolasaad te bevestig, aangesien graad die gebruik daarvan bepaal. Kanola wat as graad C1 geklassifiseer word, is geskik vir...

Sorghum – waar lê die voorrade?

04/08/2021 Die Suid-Afrikaanse sorghummark was die afgelope 20 jaar meestal onder druk wat betref produksie en verwerking. Die produksie van sorghum ding om hektare mee met gewasse soos mielies, sojabone en sonneblom. Relatiewe winsgewendheid tussen gewasse...

Plaaslike sojabone kan internasionaal meeding

Die sojaboonbedryf is een van die groter suksesverhale binne die graan- en oliesadebedryf die afgelope tien jaar. Dit was veral omdat die waardeketting saam kon beplan om seker te maak dat die bedryf groei. Produsente...

Internasionale kunsmispryse het nie brieke nie

Omdat kunsmis as produksie-inset so ’n groot impak op graan- en oliesadeprodu­sente se lopende produksiekoste het – tussen 30% en 50% – hou Graan SA prys­tendense fyn dop. In April 2021 is daar reeds...

Maak koring in somersaai­gebiede nog sin?

Droëlandkoring in die somersaaigebied word verbou op vog wat gedurende die somerreënval gestoor word. Tog het die koring ook ’n paar buie reën buite die normale tyd nodig om doeltreffende produksie te handhaaf. Dit is...

Reasons for deductions by grain silo owners

Several deductions are made on the mass of grain consignments by silo owners and other parties receiving such consignments from producers. The word “grain” in this text refers to all of the different crops...

Graanpryse – waar lê risiko’s vir die nuwe seisoen?

11/03/2021 Die nuwe seisoen is goed op dreef. Die stroopproses van oliesade het reeds in sommige gedeeltes van die land begin, terwyl somergrane eersdaags aan die beurt sal kom. Tot dusver lyk die seisoen goed in...

Koringmarkte ry wipplank

20/04/2021 Die jaar het verbygesnel en dit is weer tyd vir die aanplanting van wintergrane. Die afgelope wintergraanseisoen was voorwaar voortreflik en die rekords het behoorlik gespat. Binnelandse koringproduksie, wat volgens die Nasionale Oesskattings­komitee (NOK) se...

Waardeketting verseker bekostigbare voedsel

10/06/2021 Die Suid-Afrikaanse graanbedryf speel nie net ’n belangrike rol in die plaaslike landbou-ekonomie nie, maar het ook ’n noemenswaardige impak op die breër ekonomie in Suid-Afrika. ’n Groot gedeelte van die land se bevolking...

Inligting – neem deel en vind baat

05/02/2021 In die hedendaagse omgewing is boerdery nie meer net boerdery nie – dis ’n gesofistikeerde besigheid waar die produsent daagliks gekonfronteer word met ’n reeks besluite wat geneem moet word. Hier gaan dit nie bloot...

STAY CONNECTED

15,759FansLike
15,925FollowersFollow

LATEST EDITION