DIE WISSELKOERS: Wat kan gebeur en hoekom maak dit saak?
11/10/2024
In Suid-Afrika is die rand/dollar-wisselkoers ’n uiters belangrike ekonomiese aanwyser vir verskeie bedrywe en markte. Nie net het die wisselkoers ’n effek op Suid-Afrika se makro-ekonomiese omgewing nie, maar ook op die landbousektor. Wanneer...
Die oliesadekompleks te midde van globale beleidsverandering
04/07/2024
Wêreldmarkte moet verskeie uitdagings soos oorloë, politiek, ekonomiese druk en klimaatsverandering trotseer. Hierdie uitdagings het tot gevolg gehad dat die vervoersektor na vore gekom het as ’n sleutelarea vir die aanpak van die energie-oorgang...
Wat benadeel die tempo van SA se graanuitvoere?
07/03/2023
Hawens in Suid-Afrika waardeur graan ingevoer en uitgevoer word, kan gesien word as die klep wat die binnelandse druk van opgehoopte graanvoorraad moet verlig. Ongelukkig word hierdie druk egter nie heeltemal verlig nie, maar...
Maatskappye maak planne om tekorte te verhoed
’n Toename in die aanvraag na landboumeganisasie die afgelope jaar, COVID-19-inperkings en die sluiting van fabrieke asook die onluste en die lamlê van die Durban-hawe in Julie het bygedra tot ’n perfekte storm betreffende...
Mielies en sojabone: Wat is die vooruitsigte?
04/04/2022
Suid-Afrika se somerproduksieseisoen is reeds volstoom aan die gang. In die meeste gedeeltes van die land het die stroopproses reeds begin. Die 2021/2022-produksieseisoen sal onthou word vir die ekstreme weersomstandighede wat geheers het sedert...
HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?
Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui....
’n Skuif van mielies na sojabone: WM-voorraadscenario’s
12/09/2022
Deel 2
Vir die 2022/2023-bemarkingsjaar word daar beraam dat Suid-Afrika ’n totale mielie-oes van 15 004 100 ton sal produseer. Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) skat dat 7 637 050 ton witmielies geproduseer gaan word en...
GRAANPRYSE: Moontlike scenario’s vir die komende BEMARKINGSEISOEN
13/06/2024
Landbou en die graanbedryf werk in siklusse. Selfs tot op grondvlak is siklusse fundamenteel tot die graanbedryf se bestaan: die grond gaan deur siklusse van bewerking; die oes gaan deur siklusse van groei; die...
Internasionale kunsmispryse het nie brieke nie
Omdat kunsmis as produksie-inset so ’n groot impak op graan- en oliesadeprodusente se lopende produksiekoste het – tussen 30% en 50% – hou Graan SA prystendense fyn dop. In April 2021 is daar reeds...
HOË BRANDSTOFPRYSE BLY
Vir die maand van Maart 2024 het Brent-ruolie gemiddeld teen $84,74/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir April 2024. Die basiese brandstofprys – die werklike koste van diesel –...















