Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?

China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...

KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verande­ring – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid...

Kanolasaad: Beskikbaarheid bly ’n kopseer

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% tot 20% van ’n kanolaprodusent se produksiekosterekening uit. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië, Kanada, Suid-Amerika of Europa ingevoer. As gevolg hiervan maak dit...

Opname wys wat insette produsente gekos het

Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in insetkoste. Insette is ’n graanprodusent se grootste belegging in sy oes. Dit is ook die grootste uitgawe. Pryse wat produsente vir insette betaal, is dikwels...

Brandstof: Oliefondsheffing (slate levy) weeg swaar op pryse

Die heel eerste heffing op Suid-Afrikaanse brandstof, die algemene brandstofheffing, is in April 1983 ingestel ingevolge die Doeane- en Aksynswet (Wet Nr. 91 van 1964). Vandag is daar nege heffings van toepassing op brandstof,...

Is ’n skuif vanaf mielies na sojabone die oplossing?

15/07/2022 Die heel eerste sojaboonproewe in Suid-Afrika is in 1903 in Natal en op twee plekke in die Transvaal geplant – die Springbok-vlakte en Skinner’s Court (Aoyagi, 2007). Sojabone is oorspronklik in Suid-Afrika beproef weens...

Investment in soybean industry creates new opportunities

Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable....
Waarom is kunsmispryse so hoog?

Kunsmispryse se neus wys effens afwaarts

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering, veral ’n prysverhoging, winsgewendheid drasties kan...

Chemiepryse: Internasionaal lyk die prentjie beter

Suid-Afrika se landbouchemiebedryf is 100% afhanklik van invoere om aan die plaaslike vraag te voldoen. Die wêreld se waardekettings is onlangs omvergegooi deur die Covid-pandemie. Net toe die situasie aan die verbeter was, het Rusland...

’n Skuif van mielies na sojabone: WM-voorraadscenario’s

12/09/2022 Deel 2 Vir die 2022/2023-bemarkingsjaar word daar beraam dat Suid-Afrika ’n totale mielie-oes van 15 004 100 ton sal produseer. Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) skat dat 7 637 050 ton witmielies geproduseer gaan word en...

LATEST EDITION