Maatskappye maak planne om tekorte te verhoed

’n Toename in die aanvraag na landboumeganisasie die afgelope jaar, COVID-19-inperkings en die sluiting van fabrieke asook die onluste en die lamlê van die Durban-hawe in Julie het bygedra tot ’n perfekte storm betreffende...

Hou dié geleenthede dop vir uitvoere na Afrika

11/05/2022 Wat voedselsekerheid betref, het beide wit- en geelmielies ontsaglike waarde, veral vir Afrika. Tradisioneel is witmielies minder populêr in internasionale markte, maar dit word vinnig opgekoop deur Suid-Afrika se buurlande in Afrika suid van...

Brandstof: Oliefondsheffing (slate levy) weeg swaar op pryse

Die heel eerste heffing op Suid-Afrikaanse brandstof, die algemene brandstofheffing, is in April 1983 ingestel ingevolge die Doeane- en Aksynswet (Wet Nr. 91 van 1964). Vandag is daar nege heffings van toepassing op brandstof,...

Machinery parts – price trends over time

Machinery and equipment are major cost items for a farming business, having increased over time with larger machines, new technology, higher prices for parts, new machinery, and higher energy prices. The costs of owning and...

Span surplusjare in vir beter risikobestuur

Surplusjare is goeie nuus vir enige boerdery, maar dit kan ook ’n paar uitdagings daarstel. Weldeur­dagte finansiële beplanning tydens die goeie jare kan verhoed dat besteding reaktief eerder as beplan plaasvind. Een van die...

KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verande­ring – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid...

Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?

China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...

LATEST EDITION