Opname wys wat insette produsente gekos het

Graan- en oliesadeprodusente raak toenemend bekommerd oor tendense in insetkoste. Insette is ’n graanprodusent se grootste belegging in sy oes. Dit is ook die grootste uitgawe. Pryse wat produsente vir insette betaal, is dikwels...

Hoekom verhandel mielies so ver van uitvoerpariteit?

13/04/2023 Gedurende Mei-maand van elke jaar begin die mieliebemarkingsjaar op ’n skoon bladsy. Die 2022/2023-bemarkingsjaar was vir seker vol opwinding en onvoorsiene fundamentele faktore wat die mark beïnvloed het. Met die uitbreek van die oorlog...
Waarom is kunsmispryse so hoog?

Kunsmispryse se neus wys effens afwaarts

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering, veral ’n prysverhoging, winsgewendheid drasties kan...

Wat benadeel die tempo van SA se graanuitvoere?

07/03/2023 Hawens in Suid-Afrika waardeur graan ingevoer en uitgevoer word, kan gesien word as die klep wat die binnelandse druk van opgehoopte graanvoorraad moet verlig. Ongelukkig word hierdie druk egter nie heeltemal verlig nie, maar...

Jy dok meer op vir wintersaad in 2023

Saad bly seker een van ’n produsent se heel belangrikste insette, alhoewel die prys nie so beduidend soos die van ander insette is nie. Die genetiese potensiaal van ’n kultivar bepaal uiteindelik die potensiële...

Kanolasaad: Beskikbaarheid bly ’n kopseer

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% tot 20% van ’n kanolaprodusent se produksiekosterekening uit. Alle kanolasaad wat in Suid-Afrika aangeplant word, word vanaf Australië, Kanada, Suid-Amerika of Europa ingevoer. As gevolg hiervan maak dit...

Produksie en verbruik van kanola styg steeds

13/01/2023 In die internasionale kanola- en raapsaadmark is die verwagting dat wêreldproduksie vir die 2022/2023-seisoen met tot 15% kan styg teenoor die vorige seisoen. Toenames in produksie word veral gesien in die topdrie- kanolaproduserende lande,...

Economic indicators continue to struggle

Since 2020, the global economy has been hit by two unexpected and unplanned events. The COVID-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating unforeseen situations such as oil prices trading in the negative,...

Hoekom koring soms nie teen invoerpariteit verhandel nie

18/11/2022 Suid-Afrika produseer nie genoeg koring om in die plaaslike vraag te voorsien nie, dus moet koring ingevoer word wat die land afhanklik maak van internasionale koringpryse. Vir die plaaslike koringbedryf om kompeterend te bly,...

Produsentpryse vir insette hier vergelyk

Enige graanwaardeketting se eerste skakel is landbou-insette. In ’n tyd waar produsente geweldige prysdruk ervaar, is dit deurslaggewend om seker te maak dat die regte pryse vir insette betaal word. Die 2022/2023-produksieseisoen het in...

LATEST EDITION