Inflasie se impak op die plaaslike verbruiker

10/10/2022 Inflasie word beskryf as ’n styging in die vlak van pryse van goedere en dienste wat huishoudings oor ’n gegewe tydperk aankoop. Dit word gemeet as ’n persentasie wat die tempo van verandering van...

’n Skuif van mielies na sojabone: WM-voorraadscenario’s

12/09/2022 Deel 2 Vir die 2022/2023-bemarkingsjaar word daar beraam dat Suid-Afrika ’n totale mielie-oes van 15 004 100 ton sal produseer. Die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) skat dat 7 637 050 ton witmielies geproduseer gaan word en...

Marges van gewasse onder besproeiing vergelyk

Die afgelope drie jaar is die meeste produsente deur groot uitdagings in die gesig gestaar, onder meer die COVID-19-pandemie, die Russiese inval in die Oekraïne, uitvoer- en handelsprobleme asook sukkelende ekonomieë. Besproeiingsgebiede beslaan ’n klein...

Brandstof: Oliefondsheffing (slate levy) weeg swaar op pryse

Die heel eerste heffing op Suid-Afrikaanse brandstof, die algemene brandstofheffing, is in April 1983 ingestel ingevolge die Doeane- en Aksynswet (Wet Nr. 91 van 1964). Vandag is daar nege heffings van toepassing op brandstof,...

Wat hou die nuwe koringseisoen in?

03/08/2022 Die 2022/2023-produksiejaar is ’n jaar van absolute uiterstes. Somergraanprodusente ervaar uitermatig nat toestande reg deur die produksiejaar, terwyl wintergraanprodusente in teenstelling ’n droë produksiejaar ervaar. Plaaslike wintergraanprodusente kom nader aan die stroopproses, met produksietoestande wat,...

Is ’n skuif vanaf mielies na sojabone die oplossing?

15/07/2022 Die heel eerste sojaboonproewe in Suid-Afrika is in 1903 in Natal en op twee plekke in die Transvaal geplant – die Springbok-vlakte en Skinner’s Court (Aoyagi, 2007). Sojabone is oorspronklik in Suid-Afrika beproef weens...

Machinery parts – price trends over time

Machinery and equipment are major cost items for a farming business, having increased over time with larger machines, new technology, higher prices for parts, new machinery, and higher energy prices. The costs of owning and...

Trekker- en stroperverkope spreek boekdele

Insette bly ’n klip in die skoen vir alle produsente met min maniere waarop produsente teen dié veranderlike koste kan verskans. In hierdie maand se rubriek word gekyk na landboumasjinerie – ’n inset waarsonder...

Trekkerkoop is nie perdekoop nie

Groot, blink landboumasjiene word gewoonlik geassosieer met goeie winste, maar ongelukkig is dit nie regtig waar nie. Om ’n slim besluit rakende landboumasjinerie-aankope te neem, vereis baie meer boekwerk as wat algemeen aanvaar word....

GM-vrye graanmark – Quo vadis?

Hoewel 81,7% van die totale mielie-aanplantings en meer as 90% van die totale sojaboonaanplantings in die 2019/2020-plantseisoen geneties ge­manipuleerde oftewel GM-tegnologie bevat het, is daar aanduidings dat die GM-vrye mark ’n oplewing beleef het...

LATEST EDITION