Home INPUT & PRODUCTION

INPUT & PRODUCTION

Dié riglyne help produsente met bemesting

Fertasa se bemestingshandleiding word ge­reeld gekritiseer oor die bemestingsriglyne wat daarin vervat is. Eerstens moet dit gestel word dat Fertasa se lede geloofwaardige, verantwoordelike en volhoubare grondvrugbaarheid en plantvoeding voorstaan. Fertasa bestaan reeds vir langer...

CA offers a practical solution to wind erosion

Decline in soil fertility and drought are two problems that appear to be worsening year after year on wheat farms in the Free State province. These two problems can be linked to severe wind...

Nadraai van uitermatig nat seisoene ondersoek

Die ongekende verhoging in reënvalfrekwensie en -intensiteit het produsente die afgelope seisoen in baie opsigte gekniehalter. Sommige produsente het gesukkel met versuiptoestande, terwyl ander moes toekyk hoe hul lande in riviere verander. Een aspek wat...

Two new cultivars added to varietal list

It is the time of year again to share the national groundnut cultivar trial results of the Agricultural Research Council (ARC). Registered and breeding line varieties were again under investigation. New accessions that were...

Skraalhans-infestasie het ernstige ekologiese en ekonomiese implikasies

Skraalhansonkruidsoorte is hierdie jaar besonder opvallend in die stedelike en landelike gebiede van Suid-Afrika. Die waarskynlikste redes hiervoor is groot en wydverspreide saadreserwes asook goeie reënval op tye bevorderlik vir skraalhanssade om te ontkiem...

Bemestingspraktyke is bepalend vir opbrengs

Een van die grootste uitgawes vir enige saaiprodusent is bemesting. Ruim tyd en geld word bestee aan masjinerie om by te bly met nuwe tegnologie, maar word genoeg tyd spandeer om die effektiwiteit en...

Moeilike seisoen stuit sukses nie

Koot Smit van die plaas Lynspruit naby Vryheid was vanjaar die wenner in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat in KwaZulu-Natal verbou word. Hy het hierdie prestasie behaal met...

Russiese koringluis bly ’n bedreiging vir produksie

Gereelde monitering van die verspreiding van plaag­insekte is deurslaggewend om die plaagdruk in produksiegebiede te verstaan en risikobestuur op gewasse toe te pas. Plaaginsekte soos graan­luise is uiters aanpasbaar: Hulle pas nie slegs aan...

Kom ons praat strooi – DIE STROOI VAN KUNSMIS

Die korrekte toediening en strooi van granulêre (korrel-)kunsmis vorm ’n integrale deel van moderne landboupraktyke. ’n Groot variasie in toedieningseweredigheid kan egter maklik voorkom met gepaardgaande produksievariasie. Oneweredige kunsmistoediening lei tot oneweredige plantgroei en verskil...

Whole genome sequences promise new insight for barley industry

In the first few months of 2025, the CenGen team sequenced the whole genomes of two local malt barley varieties with more to follow – a first for South Africa. A locally conceived project...

LATEST EDITION