Home INPUT & PRODUCTION

INPUT & PRODUCTION

The ins and outs of beef feedlot economics

A decision faced by producers every year is whether to add value to their grain and livestock: Are they going to sell their grain and weaner calves or add value to both by feeding...

Riglyne vir produsente wat eerste keer sojabone plant

Wanneer ’n produsent besluit om sojabone te begin produseer, moet dit twee jaar voor die werklike plant daarvan plaasvind, aangesien sekere faktore eers in plek moet wees alvorens geplant kan word. Die belangrikste faktor is...

When is it too late to plant?

In major maize production regions of South Africa, the optimal planting date for maize is considered to be around late October to mid-December for Mpumalanga (22%), the Free State (43%) and North West (17%),...

Plantdatum kan mielies maak of breek

Graanprodusente neem jaarliks, voor elke seisoen, ’n hele klompie belang­rike bestuursbesluite. Twee van die deurslaggewende besluite wat ’n groot impak op opbrengs aan die einde van die seisoen het, is kultivar­keuse en planttyd. As gevolg...

Bespuiting met hommeltuie raak al hoe gewilder

Wat is die verskil wat hommeltuigtegnologie in gewasbespuiting maak – of nie maak nie? Internasionaal en plaaslik bevestig navorsing en erva­ring dat die verfyning van hommeltuie vir doel­gemaakte aanwending op die plaas, boer­dery meer...

Aerial application of agrochemicals – crucial factors to consider

When it comes to planning a crop protection spray programme for the season, there are various aspects to consider for achieving optimal results – one of which is the correct application method. Producers have...

Feedlot or not? Success starts with calf quality

Farming is all about making the best profit with the resources available. Producers must make the decision whether to sell their grain and weaner calves or add value to both by feeding the calves...

Hoekom plant ons sonneblom?

Naas mielies is sonneblom een van die belangrikste wisselbougewasse in die westelike produksiegebiede. Redes hier­voor sluit in wisselbou, laer insetkoste as mielies, ’n korter groeiseisoen, groter droogte- en koueverdraagsaamheid, beter opbrengste en meer stabiliteit...

Wat is fout met my koring?

“Daar is groot fout met my koring! Die oes wat aanvanklik goeie potensiaal getoon het, lyk nou treurig en daar is nie pitte in die are nie of die pitte is maer en verkrimp!...

Suurgrond – behoorlike vermenging van kalk is ’n móét

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. In hierdie twaalfde en laaste artikel in die reeks, skryf dr...

LATEST EDITION