Passie vir landbou vind uiting in resultate
Johann Pistorius bedryf ’n geïntegreerde gemengde boerdery in die Val-omgewing naby Standerton in Mpumalanga. Die uitstekende opbrengste wat hy behaal, skryf hy toe aan die seëninge wat hy ontvang het en ook omdat hy...
Kan stikstofbemesting op mielies besnoei word?
As wêreldgebeure die prys van ’n uiters be-langrike inset soos stikstofkunsmis verhoog, word die vraag onwillekeurig gevra of die toedieningspeil daarvan op mielies nie verlaag kan word sonder om die graanopbrengs te benadeel nie....
Kopvrotte maak amok by mielies
Die afgelope produksieseisoen is gekenmerk deur oormatige reënval en mieliegraan wat besmet is met drie ekonomies belangrike kopvrotte: Fusarium veroorsaak deur Fusarium verticillioides, Gibberella (ook genoem pienk vrot) veroorsaak deur die Fusarium graminearum-spesiekompleks en...
Success for former taxi driver
With the DEKALB hybrid DKC 73-74BR and a yield of 14,7 t/ha, Bheki Mabuza who farms near Amersfoort in Mpumalanga recently walked away with third place in the category for maize production in the...
Plaasproewe het groot waarde
Presisietegnologie het plaasproewe in die hande van die produsent geplaas. Indien die proewe reg gedoen word, kan die resultate daarvan betekenisvol bydra tot die doeltreffende en volhoubare produksie van graan.
Proefwerk deur produsente is niks...
Nutsgewasse in die Wes-Kaap toon groot potensiaal
Dekgewasnavorsing is al deel van die Wes-Kaapse Departement van Landbou se navorsingsportefeulje sedert 2013 – verskeie projekte is reeds afgehandel of is tans nog aan die gang. Die vraag oor hoekom dan nou juis...
LNR-koringkultivars – ‘n oorsig van die 2022-seisoen
Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse vir voedselsekerheid aangesien dit 20% van die proteïene en kalorieë van ’n daaglikse dieet voorsien. Tans produseer Suid-Afrika ongeveer 2,0 miljoen tot 2,2 miljoen ton...
Chemiese en fisiese vereistes waaraan kalk moet voldoen
Daar is baie kalkbronne in die land en elkeen het sy eie sterk- en swakpunte. Kalk wat produsente koop, word deur Wet Nr. 36 van 1947 gereguleer en bekalkingsprodukte moet in staat wees om...
Einde van nat siklus waarskynlik in sig
Die 2021/2022-somerseisoen sal onthou word vir ver bogemiddelde reënval oor groot dele van die somerreënvalgebied en veral die somergraangebied. Op baie plekke in die somergraangebied was die reën van 2021/2022 meer as dubbeld die...
Producers urged to stay alert for purple stain on soybeans
Soybean producers across South Africa are being urged to stay alert as reports are increasing of purple stain, a disease caused by Cercospora kikuchii, especially during the harvesting season. This disease, along with anthracnose,...















