Saailingverwelksiekte: die stil saboteur van saad tot saailing

Saailingverwelking van graangewasse kan ’n wesenlike probleem wees tydens saai­lingstadium en die volle impak van hierdie siektekompleks verdien meer aandag. Saailingverwelking beïnvloed plantdigtheid, saailingkrag en kan ’n negatiewe invloed op opbrengs hê. In baie...

Terughousaad se werklike koste

Om selfgeproduseerde graan terug te hou en dit dan weer te plant, is enige produsent se reg en geen instansie kan dit verbied nie. Om hierdie teruggehoude graan as saad te verkoop, is egter...

Passie vir boerdery bring sukses

Sojabone is nie ’n gewas wat tradisioneel tussen Fochville en Vanderbijlpark geplant word nie, maar dit het nie vir Willie van Niekerk en sy seun (ook Willie) van Belofte Boerdery weerhou om te eksperimenteer...

Let op dié praktyke vir somersaai

Om ’n seisoen akkuraat vooruit te voorspel, bly maar moeilik. Ag moet geslaan word op die huidige waarskuwingstekens wat dui op ’n moontlike droë jaar. In sulke gevalle is dit raadsaam om eerder vir...

Beste praktyke: lesse van plase in sentraal-Suid-Afrika

Besproeiing het in die verlede hoofsaaklik daarop gefokus om produksie te stabiliseer en te verhoog in droë dele van die wêreld. Tans is daar egter wêreldwyd groot druk op produsente om hul impak op...

SA’s poultry industry: from crisis to growth

For a decade leading up to 2019, South Africa’s poultry industry was in distress. Year after year, production declined while imports continued to grow, placing immense pressure on local producers and threatening one of...

Whole genome sequences promise new insight for barley industry

In the first few months of 2025, the CenGen team sequenced the whole genomes of two local malt barley varieties with more to follow – a first for South Africa. A locally conceived project...

Probleme onder onkruid se enjinkap

Hoe is dit moontlik dat so ’n klein bietjie onkruid­doder die vermoë besit om ’n hele onkruid­plant dood te maak? Onmiddellik het hierdie vraag my teruggeneem na my prille jeug en Bethlehem se winters… Ek...

Geneties-gebaseerde innovasie onder druk in Suid-Afrika

In Oktober 2021 het die Suid-Afrikaanse reguleerder van geneties gemodifiseerde organismes (GMO’s) aangekondig dat alle produkte wat deur middel van sogenaamde “nuwe telingstegnologieë” (NTT’s) ontwikkel word, as GMO’s gereguleer sal word. Dit beteken onder andere...

Agroforestry as an adaptation strategy to climate change

On a global scale, the issue of climate change requires immediate action as it affects many parts of our day-to-day life activities. Climate change is a result of unchecked human activities, primarily the burning...

LATEST EDITION