SA Grain October 2018

  • All
  • FEATURED
  • FOCUS - IRRIGATION
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • SPOTLIGHT - FARM SECURITY

WEES VEILIG – hier is wenke

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker “Plaasveiligheid is ’n uitdaging wat veel groter as ’n enkele organisasie, gemeenskap of owerheidstruktuur is,” aldus mnr Dan Kriek, president van Agri SA. Kriek sê in Agri SA se jongste verslag oor plaasveiligheid: “Die werklikheid van plaasaanvalle is skrikwekkend en ’n mens word geskok deur elke voorval – ongeag hoeveel […]

Takel dié UITDAGING op ’n ander manier

October 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan Alhoewel plaasaanvalle en die diefstal van vee die voortbestaan van ’n boerdery-onderneming bedreig, is die diefstal van kommoditeite nóg een van die groot uitdagings waarmee produsente gekonfronteer word. In 2015 het Vrystaat Landbou ’n verslag gepubliseer waarin aangeteken is dat meer as 80% van kommersiële produsente in dié streek deur […]

Om te SKIET of nie te SKIET nie

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker Dikwels word gevra wat die regte van wettige vuurwapeneienaars is. Dit is ’n uiters geldige vraag, aangesien daar van vuurwapenhanteerders verwag word om koelkop in alle situasies te bly – selfs waar hul geliefdes se lewens in gevaar is. ’n Vuurwapeneienaar het die reg om ’n persoon te skiet wat […]

HONDEJAG op plase neem toe

October 2018 KARINA MULLER, SA Graan/Grain medewerker Onwettige jag met honde op plase raak toenemend gesofistikeerd en georganiseerd. In ’n onlangse studie deur die KwaZulu-Natalse Landbou-unie (Kwanalu), het 75% van die respondente gemeld dat daar onwettig met honde op hul plase gejag word. Volgens ’n Agri SA-verslag hieroor, betree hierdie oortreders plase met die hoofdoel om onwettige […]

Ultra-precision ground truthing of soil properties now a REALITY

October 2018 DIANDRA STEENEKAMP, head, Department QGIS, LINDI SMIT, directing manager and ROELOF SMIT, head of marketing, Van’s Lab It is very important to conserve soil and water resources in South Africa, since there is no new land available for cultivation and also no new water resources to use for irrigation. Conservation through precision agriculture […]

Gee ou spilpunte NUWE lewe

October 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan Volgens ’n artikel op fin24.com het Justin Spratt, sakebestuurder van Internet Solutions, gesê ’n mens moenie huiwer om ’n goeie idee na te boots nie. Jy hoef dus nie die wiel te herontwerp nie, maar as jy ’n plan beraam om dit te verbeter en meer doeltreffend te laat funksioneer, waarom nie? […]

Estimating irrigated area and water use from REMOTE SENSING DATA

October 2018 DR GERHARD BACKEBERG, executive manager: Water Utilisation in Agriculture, Water Research Commission The estimations of the area of irrigated crops in South Africa are currently outdated and vary greatly. Various assessments since 1990 documented the area under irrigation, using different approaches. According to these estimates, the area under irrigation ranged between 1,21 million […]

’n Kykie na instandhouding van GRONDDAMME

October 2018 SCHALK JACOBSZ, ingenieur, SW Jacobsz Ingenieurs Konsultante In die geskiedenis van Suid-Afrika is die gronddam al menigmaal besing en vorm dit ’n integrale deel van ons geskiedenis as bron van water vir rekreasie, besproeiing en veesuiping. Vir hierdie struktuur is instandhouding egter, soos met soveel ander strukture op die plaas, noodsaaklik. ’n Tipiese […]

Local and imported: WHEAT QUALITY scrutinised

October 2018 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, Southern African Grain Laboratory NPC Wheat contributed 79% to the total winter cereal crop production in South Africa during the 2017/2018 production season. The Southern African Grain Laboratory (SAGL) received and analysed 304 samples to provide as best possible a proportional representation of the production of wheat in all […]

GRAANTRUSTS ondersteun volhoubaarheid Deel 1: Mielietrust

October 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker ‘n Reeks artikels oor die onderskeie graantrusts skop vandeesmaand in SA Graan/Grain af. Die reeks sal fokus op die basis van elke trust en waarvoor die fondse aangewend word. Die missie van die Mielietrust is om die voortdurende verbetering en volhoubaarheid van die hele mieliebedryf in Suid-Afrika te fasiliteer en te verseker […]

Wheat: Breeding the future Part 2: Perhaps it is in the seed?

October 2018 WILLEM BOTES, chair: Department of Genetics, Stellenbosch University and research lead: DST-Grain SA National Wheat Breeding Platform During the July 2018 issue we introduced the prebreeding project being conducted at Stellenbosch University’s Plant Breeding Laboratory (SU-PBL) as part of the Department of Science and Technology (DST)-Grain SA National Wheat Breeding Platform. The aim […]

VOORKOM dié foute met bewaringslandbou

October 2018 DR ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige Weens die volhoubaarheid van bewaringslandbou word dit vanaf vele verhoë aangemoedig en bevorder. Heelwat produsente laat vaar dan hul konvensionele graanproduksiepraktyke en begin “geenbewerking” toepas – wat soms nie slaag nie. “Geenbewerking werk nie by my nie” is ‘n uitspraak wat dan gemaak word. Duidelik is dié produsent […]

Van geen- tot strookbewerking –spoedsonthalwe

October 2018 MARLEEN SMITH, SA Graan/Grain medewerker Ter wille van spoed in ’n immer-krimpende plantvenster het ’n familieboerdery van Kokstad in KwaZulu-Natal van geenbewerking na strookbewerking oorgeskakel. Mnr Guy Holmes boer saam met sy pa, Trevor, op die plaas Inungi, op die Transkei-grens. Hulle verbou uitsluitlik mielies – beide op droëland en onder spilpunt. Holmes sê hulle […]

The WHO’S WHO of soil health

October 2018 DR RONÉL HENDRIKS, chief scientific officer, ABM Africa ‛Soil health’ is a very widely used term in agriculture these days. Both producers and service providers have become increasingly soil health conscious. Soil health is not only an important component of your soil’s current productivity, but is also critical in the conservation of our […]

The effects of herbicides on soil life Part 2: Beneficial fungi and bacteria

October 2018 DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Weeds are a persistent threat to crop productivity worldwide. In an effort to optimise yield by controlling these unwanted plants, modern agriculture has become heavily dependent on the use of herbicides. Non-target organisms are unfortunately equally exposed to […]

Somergrane: Waar staan plaaslike voorraadvlakke?

October 2018 Vraag en aanbod is in die plaaslike graanmarkte die beduidendste fundamentele aspek in die bepaling van plaaslike pryse. Daarom is dit vir produsente belangrik om die vraag en aanbod van somergrane in gedagte te hou wanneer hulle besluite vir die nuwe seisoen neem. Met die nuwe seisoenbeplanning en aanplantings wat voorlê, is die […]

PRODUKSIEPOTENSIAAL – ’n eenvoudige berekening

October 2018 SAKKIE KOSTER, agronoom, Pioneer HiBred Produsente word jaarliks toegegooi onder ’n magdom inligting rakende al die verskillende produksiefaktore wat betrekking het op die fisiese en finansiële beplanning van elke bedryfstak op die plaas. By mielies sluit dit onder andere grondbewerking, kultivarkeuse, planttyd, plantestand, bemesting en bekalking, onkruid- en insekbeheer in. Dit verg besondere […]

Preharvest sprouting research – 20 years later

October 2018 DR ANNELIE BARNARD, ARC-Small Grain, Bethlehem Preharvest sprouting in wheat is the result of continuous rainfall just prior to or during harvest time. The net result of such sprouting is the formation of excess alpha-amylase, along with other enzymes, which renders the wheat flour unsuitable for use in food products. Until 1997 the wheat […]

Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?

October 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking van graan vir produsente – en ook vir ander rolspelers in die bedryf – wesenlik verander het, aangesien elke […]

KWALITEIT VAN INSETTE – benader aankope só

October 2018 Dit is weer sulke tyd: Tyd vir die aankoop en toediening van insette. Produsente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette. Waarom dan kanse vat met die kwaliteit daarvan? Graan SA staan jaarliks sy lede by om ondersteuning te verleen met die beslegting van insetdispute, waar die kwaliteit van insette skade aan die lid […]

Katoen: Moontlike wisselbougewas

October 2018 LOUIS OLIVIER, besturende direkteur, Vaalharts Katoen en PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Met die uitdagende winsgewendheidsituasie van graanproduksie is produsente op die uitkyk vir alternatiewe gewasse, anders as die tradisionele mielies, sonneblom en sojabone. Katoen is besig om kop op te tel en die belangstelling daarin is besig om te groei. […]

Insetaankope: Tydige beplanning raak ál BELANGRIKER

October 2018 JOHAN LOXTON, namens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie en CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA Deeglike en vroegtydige beplanning vir die aankoop van insetmiddele raak by die dag belangriker. Die dae is verby waar ’n produsent ’n dag voor plant die foon optel om ’n inset die volgende dag op sy plaas te hê. Dit […]

HOËDRUKBEWEIDING: Die antwoord tot beter drakrag

October 2018 HENNIE DU TOIT, vee- en weidingkundige, Obaro Ons het nog altyd in veranderende tye geleef, maar deesdae verander die tye vinniger, meer drasties en meer onvoorspelbaar. Die wêreldpopulasie behoort in alle waarskynlikheid teen 2050 sowat 10 miljard mense in totaal te wees. Ons benodig dus beter en meer voeding, beter gesondheid en meer […]

FALL ARMYWORM: Integrated pest management is the answer

October 2018 DR ANNEMIE ERASMUS, ARC-Grain Crops, Potchefstroom and PROFF HANNALENE DU PLESSIS and JOHNNIE VAN DEN BERG, integrated pest management programme North-West University, Potchefstroom Spodoptera frugiperda (Lepidoptera: Noctuidae) (Photo 1), the now familiar fall armyworm, has invaded South Africa during the 2016/2017 maize production season. This invasion was met with alarm, awareness was raised and […]

DIESEL REFUND SURVEY results highlight key problem areas

October 2018 DR REQUIER WAIT, head: Economics and Trade, Agri SA and ERIKA DE VILLIERS, head of Tax Policy, South African Institute of Tax Professionals Diesel is an important input cost for many producers. In terms of agriculture’s total expenditure on intermediate goods and services, fuel represented approximately 9% (R12 billion) in the 2016/2017 financial […]

Diens planters vir optimale plantestand

October 2018 ANDRIES BOTHA, tegniese bestuurder, Cerealis Precision Die doel van ’n planter is om saad en kunsmis eweredig teen ’n bepaalde hoeveelheid oor ’n land te versprei. Die planter bepaal die oespotensiaal van ’n land tydens planttyd; daarom is die instandhouding, diens en herstel van planters essensieel. Dit is krities dat planters sonder uitdagings […]

Conversion to no-tillage: Perspectives from Argentina

October 2018 STEPHANO HAARHOFF, Department of Agronomy, Stellenbosch University and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA Food production is under constant pressure due to variable environmental factors and a growing population. Crop production practices should be adapted to meet the ever increasing food demands and to ensure economic and environmental sustainability. Argentina produces […]

PEOPLE LIKE US do things like this…

October 2018 ALZENA GOMES, public relations officer, Grain SA Grain SA’s NAMPO personnel undertook to give the Nala Ratabilê Children’s home an overhaul, as part of celebrating Mandela’s 100th birthday. Following a visit to establish the needs, the team vowed to do as much as possible, with paint, scrubbing and fulfilling the need for basic […]

Graan SA-voorlegging aan Grondkomitee: Graan en grondhervorming het noue verband

October 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Graan SA is van opinie dat die huidige Grondwet voldoende en ruim genoeg is om die regering in staat te stel om regverdige en onpartydige grondhervorming op ’n volhoubare manier te implementeer ten einde die ekonomie te bevorder en terselfdertyd voedselsekerheid in stand te hou. In sy voorlegging aan die […]

Gesogte GRAANTITEL binnekort weer toegeken

October 2018 ELIZABETH BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Afwagting heers oor die bekendmaking van Graan SA se Graanprodusent van die Jaar vir 2018, wat op 12 Oktober vanjaar by ’n glansgeleentheid in Midrand plaasvind. Dié toekenning, wat alreeds in sy 19de jaar is, is ’n toonaangewende vertoonvenster vir die uitstaande graanprodusente van Suid-Afrika. Die wenner van dié gesogte […]

Plan for agriculture: What comes first?

October 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO Recently, the agricultural-political environment has not been a pleasant place to be. The intensity has been high, as well as the frequency of issues needing attention. Our leaders are sown thinly, covering large areas. Some days I wonder if we still have enough people to fill all the gaps. […]

Landbouplan: Wat kom eerste?

October 2018 JANNIE DE VILLIERS, HUB Die afgelope tyd in die landboupolitieke omgewing was glad nie aangenaam nie. Die intensiteit was hoog en so ook die frekwensie van sake wat aandag vereis het. Ons leiers is dun en oor groot oppervlaktes gesaai. Party dae wonder ek of ons genoeg mense het om al die gate […]

Hoe kry ons die tandepasta terug in die buis?

October 2018 Beste Grootneef Die Chinese is met die maan gepla – dis amptelik. Hul beplan om voor Nuwejaar ‘n onbemande tuig Maan toe te stuur om die Maan se skadukant te verken. Dis daardie deel van die Maan wat ons nie van die Aarde af kan sien nie. Die Chinese soek nou by die mensdom […]