SPONSORED CONTENT

Sponsored Content

Mielies: Om oor te plant of nie …

Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan. Oorplant is iets...

Optimaliseer plantenergie en boer vooruit

Die wenprodusent is die een wat lewer wat die verbruiker van hom verwag – bekostigbare voedsel wat volgens aanvaarbare en volhoubare metodes en gebruike geproduseer is. World Focus Agri se tegnologie en natuurlike oplossings vir...

Dié kragspan nou selfs nog sterker

Die InteliGro/VKB-kragspan, wat in die 2020/2021-seisoen vir somerrygewasse van stapel gestuur is, het op 30 Julie tydens ’n aanlyn inligtingsessie die nuwe 2021/2022-seisoen se aanbiedinge bekendgestel. “InteliGro en VKB se strategiese samewerking het ten doel...

Exponential increase in acidity a silent threat

The most urgent threat to South Africa’s productive farmlands does not come from wayward politicians – it is the rapidly increasing soil acidity of much of local farmland and subsoils. This silently creeping threat...

New models added to Agrico HSD630 line-up

What is the secret to more than 100 years of service? At Agrico, we believe that remaining relevant in a fast-paced and changing environment is non-negotiable. That is why we strive to respond to...

Trichoderma sorg vir gesonde grond

Grond is ’n komplekse mengsel van mineraaldeeltjies, water, lug en organiese materiaal en die bydrae van hierdie fundamentele hulpbron tot plantproduktiwiteit is welbekend. Grondkwaliteit en grondgesondheid bepaal landbou se volhoubaarheid. ’n Fyn balans tussen die...

Eerste lojale kliënte kry aandele in hul sak

Kliënte wat in die eerste seisoen van die NWK Lojaliteitsprogram geregistreer het, het onlangs die vrugte hiervan begin pluk toe meer as 2,6 miljoen NWK Beherend-aandele en 34 242 NWK Beperk-aandele aan hulle oorgedra...

Elke klant behoort te registreer

‘n Uitkeerwaarde van R25 miljoen is vir die eerste drie seisoene van NWK se lojaliteitsprogram deur deelnemende klante verdien. Hiervan is 2 634 miljoen aandele reeds oorgedra en meer as R100 000 is as...

Omnia se humate bevorder grondgesondheid

Die voordele van humate word reeds meer as ’n eeu lank bestudeer. By Omnia Nutrilogie® is intensiewe navorsing oor die werking van humate, sowel as wat as ’n goeie humaat beskou kan word, ’n...

Custom solutions for BULK storage

Silo Warehouse specialises in solving your grain storage and handling needs, whether it is small feed bin-like storage or large commercial storage. Silos, dryers, cleaners and a range of special handling equipment are imported from...

LATEST EDITION