Kunsmis: Pryse en wisselkoers soos olie en water

Vir die grootste gedeelte van 2020 het internasionale kunsmispryse gedaal – van die grondstowwe redelik skerp. As gevolg van die wisselkoers het die plaaslike mark egter nie noodwendig in hierdie dalings gedeel nie. Soos ons...

Komende seisoen dalk ’n inhaalkans vir produsente

Landbou in Suid-Afrika het die afgelope paar produksieseisoene baie wisselvallige klimaatsomstandighede ervaar, wat strek vanaf uiterste droogtes met besonder hoë tempe­ratuureenhede tot rekordoeste met reën wat net op die regte tyd voorgekom het. Volgens Statistieke...

Benchmarking – a powerful tool

The Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) is not new to benchmarking and the effective use thereof to measure farm-level competitiveness. BFAP is part of the international agri benchmark network, where various crop-producing...

Bestuursbesluite vir beter wins

Net soos droëlandprodusente het besproeiingsprodusente baie keuses om te maak. Daar is ’n baie groter keuse van gewasse wat verbou kan word en dit is vir seker nie so maklik om te besluit nie. Besproeiingsprodusente...

Margin call used to manage risk

Agricultural derivatives markets play an important role in price determination and transparency in the Southern African market, whilst providing an efficient price risk management facility. The Johannesburg Stock Exchange (JSE) offers derivatives on a wide...

Bread price not affected by wheat import tariff

Bread is an important staple food in South Africa and plays an integral role to ensure national food security. Consumers for the most part do not buy food directly from producers and the price...

Kyk na die natuur en sy kyk na jou

Bewaringslandbou in wintergraanproduksie vereis volhoubare, winsgewende rotasie­stelsels. Die keuse van rotasiegewasse; die produksie van koolstof (C) en stikstof (N) uit organiese materiaal; grondbiologie as­ook kunsmisaanvullings is alles van deur­slaggewende belang. Die nuutste bevindings oor die...

Mieliepryse vir die nuwe seisoen

14/08/2020 Dit is alombekend dat die landboubedryf – en veral die graan- en oliesaadbedryf – hand aan hand met onsekerheid loop. Verskeie faktore veroorsaak hierdie onsekerheid wat die mark oorheers, waarvan produksie en prys seker...

Grondsuurheid is nie meer onsigbaar nie!

Fertasa, in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die derde artikel...

Wanneer maak oorlê sin?

Die druk om kontantgewasverbouing in die westelike saaigebiede op ’n volhoubare basis te bedryf, neem konstant in felheid toe. Dit is veral die ekonomie van en produksierisiko gekoppel aan kon­tantgewasverbouing wat boerdery baie moeilik...

LATEST EDITION