Werkgroep fokus op lede se insetsake

Graan SA se missie is om kommoditeit- strategiese ondersteuning en dienste aan sy lede te voorsien om sodoende volhoubaarheid op die plaas te help verseker. Een van die bene van Graan SA wat bydra tot...

Local and imported wheat quality reviewed

Wheat samples of the 2019/2020 season were the first crop survey to be graded according to the latest bread wheat grading regulations published in the Government Gazette No. 42862, dated 29 November 2019. These regulations...

Koringprys op goeie vlak, maar insetkoste blom

09/09/2020 Sentiment het tot gevolg gehad dat markte die afgelope jaar wisselvallig vertoon het. Die fundamentele beginsels is veronderstel om sekere ekonomiese gebeure tot gevolg te hê, maar die oomblik wanneer sentiment ter sprake kom,...

Aanpassing gee wins ’n hupstoot

Om die koringbedryf in Suid-Afrika te bevorder en die volhoubaarheid van die bedryf te verseker, het Graan SA in 2011 ’n omdraaistrategie in plek gestel. Deel van hierdie strategie was om te kyk na...

Trial results – these cultivars can adapt

Sorghum production in the last ten seasons has been fluctuating, with an average of 59 000 ha planted and an average yield of 2,54 t/ha (Graph 1). The highest yield recorded was 3,59 t/ha...

So lyk die protokol vir toegang tot plase

Die Landelike Beveiligingstrategie, soos ontwikkel en toegepas deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens, maak voorsiening vir die implementering van ’n protokol om toegang tot plase te bestuur. In die lig van die hoë vlak van misdaad in...

Hoër risiko, koste as moutgars geberg word

Suid-Afrikaanse produsente produseer moutgars wat in die grootste deel van plaaslike bierbrouers se behoefte voorsien. Dit maak ’n integrale deel van die boerderyaktiwiteite in die Suid- en Wes-Kaap uit en is ’n belang­rike vertakking...

‘Smart farming’ with geofencing

Geospatial innovations such as satellite technology, imagery and geospatial planning have grown in uptake globally and in South Africa. These technologies play an increasingly important role in agribusiness and is commonly referred to as...

Pimpel en pers geslaan deur Moeder Natuur

Dele van Noordwes, die Noord-Kaap asook die Wes-Vrystaat het die afgelope seisoen erg onder haelbuie deurgeloop, wat tot 30%-oesverliese op mielies en 60%-oesverliese op sonneblom veroorsaak het. In baie gevalle eindig die impak van...

Charcoal rot resistance screening assists producers

Charcoal root and stalk rot in maize are caused by the fungus Macrophomina phaseolina and are favoured by soil temperatures of 30°C to 42°C and low soil moisture. Infections of the roots and crowns can...

LATEST EDITION