What is driving current commodity market movements?

01/03/2022 Every production season holds its own risks and unforeseen events. The 2021/2022 marketing season is ending off with several unexpected events driving current market movements. Recently, commodity contract prices had some volatile reactions to...

INVOERTARIEWE OP KORING: WAT PRODUSENTE MOET WEET

02/08/2024 Gedurende die vroeë 2000’s was Suid-Afrika in staat om self te voorsien in die meerderheid van ons plaaslike koringvraag, soos gesien in Grafiek 1. Hierdie selfvoorsiening het egter beduidend afgeneem oor die afgelope dekade...

Economic indicators: What happened in the past year

Since 2020, the global economy has been hit by two unforeseen and unplanned events. The Covid-19 pandemic caused massive uncertainty in the market, creating situations never seen before, for example oil prices trading in...

Wat kan verwag word van Chinese mielie-invoere?

China se onlangse oplewing in mielie-invoere uit Suid-Afrika het vrae laat ontstaan oor die onderliggende redes agter hierdie skielike verskuiwing in handeldinamika. Dié artikel lê klem op die belangrikheid van Suid-Afrika se mielie-uitvoere sowel...

Sorghum – waar lê die voorrade?

04/08/2021 Die Suid-Afrikaanse sorghummark was die afgelope 20 jaar meestal onder druk wat betref produksie en verwerking. Die produksie van sorghum ding om hektare mee met gewasse soos mielies, sojabone en sonneblom. Relatiewe winsgewendheid tussen gewasse...

Is ’n skuif vanaf mielies na sojabone die oplossing?

15/07/2022 Die heel eerste sojaboonproewe in Suid-Afrika is in 1903 in Natal en op twee plekke in die Transvaal geplant – die Springbok-vlakte en Skinner’s Court (Aoyagi, 2007). Sojabone is oorspronklik in Suid-Afrika beproef weens...
Waarom is kunsmispryse so hoog?

Kunsmispryse se neus wys effens afwaarts

Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering, veral ’n prysverhoging, winsgewendheid drasties kan...

HOE LYK GRAANGEWASSE SE RUILVOET IN 2024?

Inflasie is die toename van pryse oor ’n tydperk en kan breedwerpig beskou word as ’n maatstaf om die toename in pryse of in lewenskoste oor ’n tydperk in ’n land aan te dui....

Mieliemeel bly die goedkoopste stapelvoedsel

08/09/2021 Die graan- en oliesadebedryf speel ’n belangrike rol in die versekering van voedselsekerheid in Suid-Afrika. Graan- en graangebaseerde produkte maak meer as 70% van die basiese voedselmandjie uit wat Statistieke Suid-Afrika (SSA) gebruik om...

Bedryf gesels oor werkbare paspoortsisteem

Binne die graanwaardeketting is daar nou al vir ’n ge­ruime tyd gesprekke en besprekings rakende ’n graanpaspoortsisteem. In die graanbedryf is dit nie iets nuuts nie – kanola en gars het reeds sisteme in...

LATEST EDITION