Climate’s effect on Swartland canola production
In addition to soils, agro-chemical inputs and management, dryland canola production potential is highly influenced by climatic factors such as temperature, carbon dioxide (CO2) concentration, and rainfall amount and distribution.
In the Western Cape, information...
Die impak van werklike VRAAG EN AANBOD op plaaslike graanpryse
17/09/2024
Suid-Afrika se graanmarkte het eers in 1997 as ’n vrye mark begin funksioneer toe die Wet op die Bemarking van Landbouprodukte uitgevaardig en markte gedereguleer is. Dit het beteken dat markdeelnemers soos produsente, handelaars...
DIE WISSELKOERS: Wat kan gebeur en hoekom maak dit saak?
11/10/2024
In Suid-Afrika is die rand/dollar-wisselkoers ’n uiters belangrike ekonomiese aanwyser vir verskeie bedrywe en markte. Nie net het die wisselkoers ’n effek op Suid-Afrika se makro-ekonomiese omgewing nie, maar ook op die landbousektor. Wanneer...
Hoër olieprys en swakker wisselkoers maak vuur onder dieselprys
Vir die maand van Augustus 2023 het oliepryse gemiddeld teen $85,13/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir September 2023. Die basiese brandstofprys het in September na R14,97 gestyg vanaf...
Kunsmispryse se neus wys effens afwaarts
Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering, veral ’n prysverhoging, winsgewendheid drasties kan...
Investment in soybean industry creates new opportunities
Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable....
Reasons for deductions by grain silo owners
Several deductions are made on the mass of grain consignments by silo owners and other parties receiving such consignments from producers. The word “grain” in this text refers to all of the different crops...
SAADPRYSE VIR SOMERGRAAN: 2025
GRAAN SA SPEEL ’N SLEUTELROL IN DIE DEURLOPENDE MONITERING VAN INSETPRYSE NAMENS SY LEDE, MET SPESIFIEKE FOKUS OP SAADPRYSE OOR TYD OM DEURSIGTIGHEID TE BEVORDER EN MEDEDINGING IN DIE SAADBEDRYF AAN TE MOEDIG. HIERDIE...
Die bitter en soet van SA se sorghummark
06/09/2023
Sorghum, ’n nisgewas in Suid-Afrika, bied talle voordele: dit is ’n glutenvrye, nie-GMO- (geneties gemodifiseerde organisme), voedsame graankos wat propvol dieetvesel is, vertering aanhelp en ’n gesonde dieet bevorder. Dit is ook voordelig vir...
Strategiese gebruik van MARKINSTRUMENTE vir suksesvolle bemarking
22/04/2024
Deel 3
In die dinamiese wêreld van landbou is doeltreffende bestuur in die graanmark uiters belangrik vir produsente om nie net risiko’s te versag nie, maar ook om opbrengste te optimaliseer. Hierdie artikelreeks bespreek die...















