Hoe verskil statutêre en vrywillige heffings?
28 Februarie 2023 – Die insameling van heffings is weens verskeie redes nooit ’n maklike taak nie. In ons gesprekke met produsente word daar gereeld deur lojale betalers van heffings gevra hoekom Graan SA...
Werkgroep voer gesprek met saadmanne
Graan SA se Produksie-en-Inset-werkgroep versoek jaarliks ’n afvaardiging van die organisasie se Raadslede en personeel om met ’n spesifieke mandaat ’n besoek aan saadmaatskappye namens produsente af te lê.
Volgens Corné Louw, hoof: Toegepaste Ekonomie...
Woelinge in die koringbedryf
30 September 2021 – Die koringbedryf moes saam met die ander wintergraanbedrywe in Suid-Afrika die laaste klompie jaar teen ’n paar stywe bulte uitklim in hul oorlewingstryd. Produsente moes slim te werk gaan om...
GRAAN SA: Die oor wat hoor
In ’n wêreld vol onrus, onsekerheid en uitdagings, kan graan- en oliesaadprodusente verseker wees dat hulle ’n stem in hul bedryf het: ’n stem wat nie geïgnoreer of stilgemaak kan word nie, ’n stem...
HOE EFFEKTIEF IS DIE teling-en-tegnologieheffing op sojabone?
Tydens Graan SA se Kongres in Maart 2024 is besluit om voort te gaan met die teling-en-tegnologieheffing, oftewel die SACTA-heffing soos die meeste mense dit ken. Dié heffing
het einde Februarie 2024 sy sesde bestaansjaar...
Dié heffing gee koring en sojabone ’n hupstoot
25 Februarie 2021 – Die teling-en-tegnologieheffing op koring en gars is in 2016 deur die destydse Minister van die Landbou, Bosbou en Visserye goedgekeur. Die doel van die heffing is om te help met...
Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde
Mei 2019 – Waarom ’n heffing op sojabone?
Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel...
Relevansie van Graan SA-heffing gemeet teen ander kommoditeitheffings
Februarie 2019 – In die landbou-omgewing is dit alombekend dat alles gemeet word ten einde goed deurdagte besluite te neem. Dit word in studiegroepe gedoen, in ekonomiese buro’s en selfs in Graan SA se...
Lupiene: Heffing bied geleentheid vir nuwe kultivars
10 Desember 2021 – Graan SA het in 2020 ’n werkgroep gevorm om alternatiewe gewasse vir produsente in die Wes-Kaap te ontwikkel. Dit behels gewasse wat daar aard en waarvoor daar ’n mark is...
Nuwe heffing vir sojabone ingestel
Maart 2019 – In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot...















