Teling-en-tegnologieheffing op sojabone: Algemene vrae en antwoorde

Mei 2019 – Waarom ’n heffing op sojabone? Vir baie lank het plaaslike sojaboonprodusente nie toegang gehad tot die nuutste GMO-tegnologie en genetika nie. Dit sal na dese verander, aangesien die sojaboonbedryf nou ’n stelsel...

Woelinge in die koringbedryf

30 September 2021 – Die koringbedryf moes saam met die ander wintergraanbedrywe in Suid-Afrika die laaste klompie jaar teen ’n paar stywe bulte uitklim in hul oorlewingstryd. Produsente moes slim te werk gaan om...

GRAAN SA: Die oor wat hoor

In ’n wêreld vol onrus, onsekerheid en uitdagings, kan graan- en oliesaadprodusente verseker wees dat hulle ’n stem in hul bedryf het: ’n stem wat nie geïgnoreer of stilgemaak kan word nie, ’n stem...

Teling-en-tegnologieheffing op wintergraan: Wat is bereik?

25 Februarie 2020 – Die afgelope drie jaar reeds was daar ’n statutêre heffing op koring- en garsproduksie en die afgelope seisoen is daar vir die eerste keer ook ’n heffing op hawer ingestel....

Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing

September 2018 – Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing...

Hoe verskil statutêre en vrywillige heffings?

28 Februarie 2023 – Die insameling van heffings is weens verskeie redes nooit ’n maklike taak nie. In ons gesprekke met produsente word daar gereeld deur lojale betalers van heffings gevra hoekom Graan SA...

Werkgroep voer gesprek met saadmanne

Graan SA se Produksie-en-Inset-werkgroep versoek jaarliks ’n afvaardiging van die organisasie se Raadslede en personeel om met ’n spesifieke mandaat ’n besoek aan saadmaatskappye namens produsente af te lê. Volgens Corné Louw, hoof: Toegepaste Ekonomie...

HOE EFFEKTIEF IS DIE teling-en-tegnologieheffing op sojabone?

Tydens Graan SA se Kongres in Maart 2024 is besluit om voort te gaan met die teling-en-tegnologieheffing, oftewel die SACTA-heffing soos die meeste mense dit ken. Dié heffing het einde Februarie 2024 sy sesde bestaans­jaar...

Levy to help improve breeding of self-pollinated crops

March 2018 – 'The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars and breeding programmes,...

Nuwe heffing vir sojabone ingestel

Maart 2019 – In die internasionale graankommoditeitsmark word graanpryse bepaal deur die produksievlakke van die groot landboulande. Suid-Afrikaanse graanprodusente moet in hierdie mark kompeeer. Dit is dan ook hierdie lande wat toegang het tot...

LATEST EDITION