Hoe kan Sclerotinia in die komende seisoen beheer word?

Die 2021/2022-groeiseisoen het talle uitdagings gebied, waarvan ’n oormaat reën en Sclerotinia-infeksies – veral by sonneblom – die grootste was. Produsente is nou met reg bekommerd oor die beheer van dié siekte in die...

What’s in a name?

CropLife SA often receives queries from people who want to sign up for the ‘AVCASA course’ or who would like to become ‘AVCASA-accredited’. However, this is problematic for a number of reasons, the most...

Finding the best cropping sequences for the Eastern Free State

The beneficial effects of crop rotation and residue management have been known for a long time. These benefits include improvement of soil physical conditions and soil nutrient status, control of runoff and soil erosion,...

Kundigheid nodig om gronderosie te takel

Met die beduidende verhoging in reënval die afgelope tyd, is ernstige gronderosie weer besonder opvallend nadat dit gedurende die vorige paar jare toe minder reën ontvang is, minder sigbaar op bewer­kte landerye was. Gronderosie...

Einde van nat siklus waarskynlik in sig

Die 2021/2022-somerseisoen sal onthou word vir ver bogemiddelde reënval oor groot dele van die somerreënvalgebied en veral die somergraangebied. Op baie plekke in die somergraangebied was die reën van 2021/2022 meer as dubbeld die...

Tegnologie in die landbou – waarheen en hoe?

Sommige produsente is onder die indruk dat trekker-, implement- en stropertegnologie die alfa en omega is om superwinste te behaal. Dit is ’n feit dat tegnologie, wat presisieboerderypraktyke insluit, winste kan verhoog. Hierdie tegnologie...

Knaagdierskade op werktuie kan só verhoed word

Alle diere benodig ’n paar dinge om aan die lewe te bly: kos, water, skuiling, woonplek, teel- of broeiplek en wegkomplek as die nood dreig. Knaagdiere wat met mense saamleef, soos byvoorbeeld bruinrotte, swartrotte...

The how to of planter maintenance and fine-tuning

Poor maintenance or maintenance focussed in the wrong areas can ultimately cause an unexpected or early failure of a product. On planters, other than just causing a failure, not doing maintenance can cause extreme...

Effects of soil compaction on yield and profitability

Root development and elongation are vital for crop production. The primary roles of healthy roots are to acquire water and nutrients, help regulate temperature, and anchor the plant. Secondarily, roots store photosynthates, synthesise growth...

Vernuwing in plantertegnologie neem landbou vooruit

Ingenieurswese en die ontwikkeling van moderne masjinerie het die landbousektor oor die jare in een van doeltreffendheid en massaproduksie omskep. SA Graan/Grain het gaan kers opsteek by Chris Schoonwinkel, voormalige hoofbestuurslid van Graan SA,...

LATEST EDITION