Bespaar brandstof deur masjinerie doeltreffend aan te wend

Vanjaar se brandstofpryse maak die bewerking van lande besonder duur. Dis nie meer ’n grap om brandstof te bestel nie – dit weet ons almal. Enige enjin wat loop, kos geld en om dit...

Insaai van eenjarige wintergewasse in droëlandlusern – beplan versigtig

Lusern vorm ’n integrale deel in die wisselboustel­sels van vele plase in die Rûens en Suid-Kaap. Dit word veral ingesluit in die sogenaamde langsiklus-wisselboustelsels waar droëlandlusern vir vyf of ses jaar verbou word en...

We must never forget our bee dependency

Honey bees have been playing a crucial role in food production for thousands of years. Humans have kept bees to harvest honey, but also to assist with crop pollination. Across the world, millions of...

Lugbespuiting: Hanteer tenks en kanne só

Produsente is welbekend met die regulatoriese prosedures wanneer plaag- of insekdoders met trekkers op landerye gespuit word, maar hoe werk dit in die geval van lugbespuiting? Dr Gerhard Verdoorn, bedryfs- en rentmeesterskapbestuurder by CropLife SA,...

Effects of climate change on soybean productivity

Soybean is the most grown legume in the world and the fifth most widely cultivated food crop. Just over 300 million tons are produced annually, with 1,89 million tons produced in South Africa during...

Ontsnap uit die greep van stygende koste

Klimaatsverandering, verlies aan biodiversiteit, verswakte grondgesondheid, stygende produksiekoste, hoër skuldlaste en uiteindelik verlaagde winsgewendheid is maar net ’n handjievol uitdagings waarmee produsente vandag gekonfronteer word, het Mary Maluleke (navorser by ASSET Research) deelnemers aan...

Raad vir nat toestande op landerye

Die afgelope seisoen se oormaat reënval het menige produsent raadop gehad met lande wat uitermatig nat was, terwyl daar in sommige gevalle ook ernstige erosie voorgekom het. Alhoewel dit duidelik is dat daar op baie...

Genome editing expands potential to feed the world

As global policy conversations continue to shine the spotlight on sustainability, the scope of these discussions also focusses on agriculture, particularly on how to transform food systems with more sustainable methods of production. The growing...

Aalwurms maak amok in eendeweer

Min het ons geweet toe die eerste donker wolke verlede jaar opsteek, dat dit nog vir lank sou reën dat die water spat. Nie dat enige produsent hierdie tipe “gegewe perd” in die bek...

Dié ernstige skade aan grond kan voorkom word

Erosie van ons grond is vanjaar weens die hoë reënval besonder erg – en dit deur ons eie toedoen ten spyte van al die kennis en inligting wat ons het! Kwesbaarheid van ons grond Grondkundiges het...

LATEST EDITION