Omgeeharte in landbou maak ’n verskil

Die media word sedert Maart vanjaar oorheers deur die impak van die koronavirus. Hoewel die fokus in die media op die feite van die COVID-19-pandemie is – soos die getal positiewe gevalle en sterftes...

NAMPO 2020 gaan virtueel

Die NAMPO Oesdag, wat landbou al amper vir ses dekades bymekaarbring, moes ongelukkig vir die eerste keer in die geskiedenis gekanselleer word weens die COVID-19-pandemie. Die Oesdag is met die uitbreek van die pandemie...

Groter rol vir dr Marinda in landbounavorsing

Dr Marinda Visser het al diep spore in landbounavorsing getrap. Hoewel sy sedert Mei 2020 ’n opwindende nuwe pos by die Universiteit van Pretoria (UP) beklee, is haar verbintenis met Graan SA geensins verbreek...

Nuwe kompetisie laat jou groei vir goud

Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie het graanprodusente van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Produsente kan in verskillende kategorieë, waaronder droëland en besproeiing, meeding. Die kompetisie word opgedeel in streek- en nasionale...

Groen is steeds ’n wenkleur…

Die opgewondenheid was tasbaar toe die dreuning van ’n droom uiteindelik op die plaas Klipdrift gehoor kon word. Andries van der Pohl, die 2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die...

Nixtamalisation adds value for maize farmers

Nixtamalisation is a process of preparing maize in an alkaline solution, followed by washing and grinding to produce a dough called masa of which a variety of products can be made. As a result...

Nuwe ekspo se wiele reeds aan die rol

Die NAMPO ALFA Lewendehawe-, Jag- en Buitelewe-ekspo word vanjaar vir die eerste keer van 24 tot 26 September op NAMPO Park aangebied. As lewendehawe, die buitelewe, voertuie en vuurwapens jou hart vinniger laat klop,...

Opbrengskompetisie kry nuwe baadjie

Pioneer het vir drie jaar die Weeg-en-wen-kompetisie baie suksesvol in Suid-Afrika aangebied. Die kompetisie het oor die jare uitgebrei en is nou gereed om nog groter te word. Graan SA het dus met die...

Streeksvergaderings sorg vir waardevolle bydraes van produsente

Soos elke jaar het 2020 teen ’n geweldige spoed afgeskop. Graan SA se beleid bepaal dat daar in elke streek ’n vergadering gehou word voor Kongres. Die Kongres vind vanjaar plaas op 4 en...

Oliesade: Graan SA en SAGF fasiliteer belangrike gesprekke

Die Suid-Afrikaanse Grondboonforum (SAGF) het in samewerking met Graan SA en verskeie grondboonverwerkingsaanlegte drie grondbooninligtingsdae in Oktober 2019 aangebied. Die voorsitter van die SAGF, Adri Botha, sê daar is tydens dié dae belangrike inligting...

LATEST EDITION