Winning yields for these producers

Grain SA hosted the first Grow for Gold National Yield Competition in Muldersdrift on Thursday 15 October 2020, celebrating 46 producers – from commercial to small-scale farmers – across 16 categories for outstanding yields...

Graan SA se Hoofbestuurstruktuur soos op 3 Maart 2016

April 2016 Publication: April 2016 Section: Grain SA

Interessante feite en statistieke oor die Jobs Fund

September 2018 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Graan SA Daar word gereeld na die Jobs Fund en Graan SA se betrokkenheid by hierdie projek verwys, maar die omvang hiervan is vir meeste van ons nog onbekend. Ons...

Mentorskap kan jou lewe verander

Grondhervorming is ’n realiteit. Daar is baie nuwe, onopgeleide boere wat boer en wat die raad, leiding en ondersteuning van ’n mentor nodig het. Dit is waar dat dit ’n uitdagende taak mag wees...

Meer as net ‘n skou

August 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA NAMPO is ‘n huishoudelike naam en in die landbougemeenskap sien almal uit na dié datum in die jaar wanneer die Graan SA NAMPO Oesdag plaasvind. In...

Celebrating the ‘masters in the art of grain farming’

‘Tonight we celebrate the achievements of fellow South Africans who have excelled in their field – they are the masters in the art of grain farming.’ With these words, Derek Mathews (vice-chairperson, Grain SA)...

Grain SA still giving recognition where it is due

Entries for the Grain SA Farmer Development Programme’s Farmer of the Year awards already opened at the beginning of the year and even amidst the 2020 lockdown and the cancellation of several agricultural events,...

‘n Blik op die plaaslike landboumasjineriemark

August 2018 Graanprodusente kla al hoe meer oor trekkerpryse wat styg en heeltemal te duur raak. Onder andere word daar beweer dat trekkerpryse oor tyd heelwat vinniger toegeneem het as dié van vragmotors. Gemiddelde pryse van...

SA Graan-artikel ’n wenner by Landbouskrywers SA

Petru Fourie (navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA) het by die Landbouskrywers SA-toekenningsgeleentheid in die kategorie, Bayer beste tegniese artikel, met die louere weggestap. Die artikel, “Nuwe Seisoen: Opsies vir winsgewende graanproduksie raak min”, het...

Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt

June 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain. Foto’s: VALERIE CILLIERS, ESTIE DE VILLIERS, LOUISE KUNZ, CHRIS MILNE, RUTH SCHULTZ, ADRI THERON en JADINE VAN HEERDEN, SA Graan/Grain medewerkers Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot ‘n...

LATEST EDITION