Kom kuier saam by die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste
September 2015
ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA
Met minder as ses weke om te gaan, heers groot opgewondenheid onder die finaliste en word met afwagting uitgesien na die bekendmaking van die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van...
Compact tractors make their debut
August 2016
SILVIA KALTOFEN, communication specialist: Case IH Africa and Middle East
Case IH's South African distributor, Northmec, showcased the company's full line of agricultural solutions, with an impressive display of tractors (Quadtrac, Magnum Rowtrac, Magnum...
Produsentgebaseerde maatskappye ondersteun Graan SA
January 2019
DIRK KOTZE, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA
In die hedendaagse tye het ’n boerdery ’n besigheid geword wat kundigheid op alle vlakke verg. Volgens me Lize Morris (SA Graan/Grain, Julie 2018) gebeur dit selde dat...
Barnard vat voor en help produsente in nood
November 2017
RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain medewerker
Nie net is mnr Janes Barnard van Vlakplaas Boerdery in die Hoopstad-omgewing as Graanprodusent van die Jaar 2011 aangewys nie, maar hy is ook ‘n leier en inspirasie vir ons...
Sustainability possible through appropriate partnerships
February 2019
DR MARINDA VISSER, manager: Research and Policy Centre, Grain SA
Agricultural innovation is key to solving long-term food security challenges; future sustainability relies on continuous access to new technologies. This requires of South Africa’s...
Wegbreeksessies sit koppe bymekaar oor aktuele sake in bedryf
April 2017
SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE
Ingrypende veranderings wat aan die rabatstelsel vir diesel beoog word, was een van die belangrikste besprekingspunte tydens wegbreeksessies op die afgelope Graan SA Kongres. Al die werkgroepe is ingelig dat die Suid-Afrikaanse...
NAMPO Kaap skud vere reg vir September
Die Wes-Kaapse landboulandskap is nou maar eenmaal uniek. In September vanjaar bied die tweede NAMPO Kaap op Bredasdorp Park in die Overberg weer eens ’n blik op die verskeidenheid van dié provinsie se boerdery-...
Nixtamalisation adds value for maize farmers
Nixtamalisation is a process of preparing maize in an alkaline solution, followed by washing and grinding to produce a dough called masa of which a variety of products can be made. As a result...
Graanroete vir die toekoms…Kongres 2017 en die pad ná die droogte
April 2017
ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s: ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain en CHRIS MILNE, Infoworks
NAMPO Park was op 8 en 9 Maart vanjaar weer die middelpunt van gebeure met Graan SA se jaarlikse...
Ontmoet die 2016 Graanprodusent van die Jaar-finaliste
August 2016
ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA
Die 2016 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste is ieder en elk deur die afgelope droogteseisoen geraak, maar tydens die besoek deur die paneel van beoordelaars vroeg in Juniemaand,...














