Winning yields for these producers
Grain SA hosted the first Grow for Gold National Yield Competition in Muldersdrift on Thursday 15 October 2020, celebrating 46 producers – from commercial to small-scale farmers – across 16 categories for outstanding yields...
NAMPO Kaap skud vere reg vir September
Die Wes-Kaapse landboulandskap is nou maar eenmaal uniek. In September vanjaar bied die tweede NAMPO Kaap op Bredasdorp Park in die Overberg weer eens ’n blik op die verskeidenheid van dié provinsie se boerdery-...
Interessante feite en statistieke oor die Jobs Fund
September 2018
LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Graan SA
Daar word gereeld na die Jobs Fund en Graan SA se betrokkenheid by hierdie projek verwys, maar die omvang hiervan is vir meeste van ons nog onbekend. Ons...
Celebrating the ‘masters in the art of grain farming’
‘Tonight we celebrate the achievements of fellow South Africans who have excelled in their field – they are the masters in the art of grain farming.’ With these words, Derek Mathews (vice-chairperson, Grain SA)...
Eie webblad vir SA Graan/Grain
SA Graan/Grain spog vanaf Mei-maand vanjaar met sy eie webblad – gaan loer gerus by sagrainmag.co.za. Op die tuisblad word die jongste uitgawe se hoofartikel, hoofstorie, aktuele artikels en van die rubrieke uitgelig.
Artikels wat...
Groen is steeds ’n wenkleur…
Die opgewondenheid was tasbaar toe die dreuning van ’n droom uiteindelik op die plaas Klipdrift gehoor kon word. Andries van der Pohl, die 2019 Graan SA/Absa/John Deere Financial Nuwe Era Kommersiële Boer van die...
Nuwe karperde vat voor by sorghum
October 2016
ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain
Graan SA se Sorghumwerkgroep het sedert Augustus vanjaar 'n nuwe voorsitter en ondervoorsitter.
Mnr Willem Groothof (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 13, wat in die Settlers-omgewing boer) is tydens die vergadering...
Waar staan Graan SA se heffings?
March 2018
DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA
Graan SA is ‘n produsente-organisasie wat gedeeltelik deur sy lede se heffings befonds word. Die heffings word op ‘n vrywillige basis betaal en nie op...
Mentorskap kan jou lewe verander
Grondhervorming is ’n realiteit. Daar is baie nuwe, onopgeleide boere wat boer en wat die raad, leiding en ondersteuning van ’n mentor nodig het. Dit is waar dat dit ’n uitdagende taak mag wees...