BREAKING NEWS

NAMPO 2024 omhels konnektiwiteit vir volhoubare groei

Soos die wêreld in die digitale era vorder, staan die landbousektor in Suid-Afrika aan die begin van ’n transformerende reis. Met tegnologie wat vinnig in elke faset van ons lewens integreer, kan die relevansie van landbou in ’n...

SA-graanprodusente sukkel te midde van erge droogte en hittegolwe

Suid-Afrika word deur ’n ernstige droogtekrisis in die gesig gestaar wat deur uiterste hittegolwe vererger word – en die land se graanprodusente onder geweldige druk laat wankel. Die versengende temperature en langdurige droë periodes het landbougrond verwoes en...

Hanteer die finansiële effek van El Niño en skuld só

Vir baie produsente het 2023/2024 se El Niño ’n werklikheid geword met verwagte oeste wat ver onder die gemiddeld kan wees. Die gevolg is eenvoudig dat die skulde by finansiële instellings nie betaal sal kan word nie. Wat...

Investment in soybean industry creates new opportunities

Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable. Producers need to have...

MOST POPULAR

Inflasie se impak op die plaaslike verbruiker

10/10/2022 Inflasie word beskryf as ’n styging in die vlak van pryse van goedere en dienste wat huishoudings oor ’n gegewe tydperk aankoop. Dit word gemeet as ’n persentasie wat die tempo van verandering van daardie pryse uitbeeld. Die bekendste...

 Reports

Agricultural production conditions

The Agricultural Production Conditions Report is a bi-weekly report issued by Grain SA. The report provides information related to the overall conditions for production in South Africa as well as production conditions in the summer and winter rainfall regions respectively. It further includes an overview of weather forecasts for local and international agricultural production areas. [...]

Winsgewendheid-barometers

Weens insetkoste wat voortdurend aan die styg is, monitor Graan SA die winsgewendheid situasie van graan en oliesade tans op ’n maandelikse basis. Soos nuwe inligting elke maand na vore kom, hetsy dit insetkostes soos kunsmis- of brandstofpryse of die Safex-prys is, word die winsgewendheid situasie vir die komende somergraanseisoen beraam om vir produsente en […]

MY HERO SERIES

The Grain SA/John Deere My Hero for April 2024 is Johan van den Berg

WHEELS

GWM brei plaaslik uit met die Tank

LATEST EDITIONS

STAY CONNECTED

IMPORTANT DATES

   07/05/2024

MINI FOCUS ON
TERTIARY INSTITUTIONS
SPOTLIGHT ON INTEGRATED
FARMING

   04/06/2024

FOCUS ON FERTILISATION
MINI FOCUS ON LIME

From the desk of the CEO

Be smart – FARM DIGITALLY

Agriculture is as old as human history. From humble beginnings of subsistence farming to today’s technologically driven agriculture, the journey to produce food has been marked by increasing ingenuity, perseverance, and a relentless pursuit of efficiency. According to archaeologists, agricultural seed breeding technology laid the foundation for the first steps humanity took towards civilised society […]

Wees slim – BOER DIGITAAL

Landbou is so oud soos die geskiedenis van die mens. Vanaf die beskeie begin van bestaansboerdery tot vandag se tegnologies gedrewe landbou, is die reis om voedsel te produseer nog altyd gekenmerk deur toenemende vindingrykheid, deursettingsvermoë en ’n meedoënlose strewe na doeltreffendheid. Volgens argeoloë het tegnologie vir die teel van landbou­saad die grondslag gelê vir […]

COLUMNS

Liefdefontein

Beste Grootneef ’n Plaas se naam is nie net ’n plek nie – dit bied ook ’n stukkie emosie wat deur die eerste inwoner wat daar gewoon en gewerk het, ervaar is. Welgegund, Blydschap en Fonteinblau vertel van ’n stukkie grond wat die eerstes wat hul voetspore daar gelaat het se hartsnare só geroer het […]