SA Graan/Grain December 2019

  • All
  • COLUMNS
  • EDITORIAL
  • GRAIN SA
  • MINI FOCUS - LIME
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT
  • SOLAR POWER

Gevallestudie: Monitering van grondstruktuur op kommersiële plase

Prof Leon van Rensburg en sy navorsingspan by die Universiteit van die Vrystaat en Van’s Lab het prosedures ontwikkel om die effek van bestuurspraktyke op grondstruktuur by kommersiële plase ruimtelik te meet. Die prosedures is gebaseer op elektromagnetiese-induksie- (EMI-)skandering van landerye en dit is in Waternavorsingskommissieverslae (Van Rensburg et al., 2020; Barnard et al., 2020) […]

Moving forward from crop protection to agricultural solutions

Agrochemical group BASF aims to grow 1% above the global agricultural market annually and increase its sales by 50% by the end of 2030. Through a strategy of innovation-driven growth in specific markets it aims to connect seeds, traits, crop protection and digital solutions in order to support producer success worldwide. In early October the […]

Quality of grain and oilseed crops – a service offered by SAGL

Grain and oilseed commodities produced in South Africa are processed into food and feed products or exported unprocessed. South Africa has good quality data generated over different seasons and production regions to prove that grain and oilseeds produced locally are of a generally good quality when compared with similar commodities produced elsewhere in the world. […]

Ekonomiese aanwysers en insetprystendense van belang in 2019

In 2019 was die skerp daling in die ruolieprys, die onbestendigheid van die wisselkoers en die dalings in die meeste van die internasionale grondstowwe van kunsmis, sekerlik die aspekte wat uitgestaan het. Die Brent-ruolieprys het vanaf Oktober 2018 tot Oktober 2019 met 26,3% in dollarterme gedaal, terwyl dit 24,5% in randterme afgeneem het. Omdat heelwat […]

Markintelligensie skep goue geleenthede vir hawer en gars

Ongunstige landboutoestande is die afgelope drie jaar in die Wes-Kaap beleef. Hierdie streek, wat algemeen bekend staan as die belangrikste koringproduserende gebied in Suid-Afrika, is ook die hoofverbouïngsgebied vir hawer en gars. Enige krisis gaan egter met geleenthede gepaard en dikwels groei daar uit die swartste modder die witste lelies. Ons funksioneer tans binne ’n […]

Grane en oliesade: Voorraadscenario’s vir die 2020/2021-seisoen

07|11|2019 Die 2020/2021-somergraanproduksieseisoen is aan die gang en met die skryf van hierdie artikel was die aanplantings nog baie beperk. In veral die oostelike gedeeltes van die land is die seisoen later as normaal. Die optimale planttyd vir dié dele is tussen 15 Oktober en 15 November, terwyl die optimale planttyd vir die westelike gedeeltes […]

Dekgewasse se invloed op die vloei van voer, vee en kontant

Dekgewasse en die beweiding daarvan begin al hoe meer aftrek kry. Aanvanklik is net die dekgewasse aangeplant, maar deesdae word dit ook as ’n bron van voer vir die vee gesien. Alhoewel hierdie stelsel altyd mooi vertoon, het dit ook maar slaggate en probleme. Die doel van die stelsel is hoofsaaklik om grondgesondheid te verbeter, […]

High yields, acceptable quality and rust protection – a great combination

In this ever more challenging era of modern agriculture, grain producers are under immense pressure to produce more food. The increasing world population needs to be fed through the most efficient, climate-smart agriculture production systems ever imagined. In order to assist the producer to cope with this herculean expectation, it is important that the entire […]

Die stryd teen skraalhanse – ’n langtermynstrategie

Hulle noem dit nie verniet die armoedskruid nie, want waar skraalhanse welig groei, is opbrengste dikwels maar skraal. Dit is veral op lande waar minimum- of geenbewerking toegepas word dat dié houtagtige onkruid dikwels een van die grootste negatiewe faktore is wat die winsgewendheid van ’n oes beïnvloed. Jaco de la Rey, wat op die […]

Rig só ´n sonplaas vir eie gebruik op

Sonstelseltegnologie word beskou as een van die min hernubare laekoolstofhulpbronne wat ’n wesenlike bydrae tot wêreldwye elektrisiteitsbehoeftes kan maak. Die grootste voordeel van sonenergie is die oorvloedige beskikbaarheid van die energiebron in Suid-Afrika. Verder is dit volhoubaar, omgewingsvriendelik, hernubaar en heeltemal gratis. Tipes Eskom-aansluitings Daar is twee tipes Eskom-aansluitings, naamlik lae volt en medium volt. […]

Financing your solar farm

Solar PV is a long-term asset that offsets a portion of a business’s current energy bill. Therefore, the key to financing is ensuring that the term of debt matches the cash flows of the installation. This will guarantee that the project can potentially be cash-flow neutral or positive for the business. We have often seen […]

Topprodusente gevier by glansgeleentheid

Wes-Kapenaars met ’n volhoubare langtermynstrategie

Willie Beukes en Tonie Linde van Haasjeskop Boerdery op Caledon, Graan SA/Syngenta Graanprodusente van die Jaar, is ’n gedugte span wat al sedert 2005 saam boer. Met Tonie as hoof uitvoerende beampte en Willie in beheer van akkerbou asook algemene daaglikse en personeelbestuur, is Haasjeskop Boerdery ’n spogonderneming. Hulle verbou koring, gars, kanola en hawer […]

An inspiration to all

The Grain SA Inspiration Award is presented annually to individuals or organisations in appreciation of their excellent contributions to the grain industry. This award acknowledges someone who excelled to achieve extraordinary results in their respective fields and who inspired the industry to be more competitive in their commitment to excellence. This year’s recipients, René Uys […]

Celebrating the ‘masters in the art of grain farming’

‘Tonight we celebrate the achievements of fellow South Africans who have excelled in their field – they are the masters in the art of grain farming.’ With these words, Derek Mathews (vice-chairperson, Grain SA) set the stage for the 2019 Grain SA awards ceremony, held on 25 October at the Birchwood Hotel. It was a […]

Glo – al verstaan jy nie

Ek het onlangs weer die boekie, Prisoner in the third cell, deur Gene Edwards gelees. Dit handel oor Johannes die Doper – die man wat Jesus as absoluut eiesoortig uitgesonder het. Tog, wanneer hy onregverdig opgesluit in die tronk sit omdat hy die koning gekritiseer het, red Jesus hom nie daaruit nie. Dan begin Edwards […]

Hope and gratitude

It seems as though life is getting faster and faster, accelerating as we grow older. When we look at our kids and the younger people, they know more and get more done than we did at their age. Sometimes we struggle to hold on. This is especially true for producers, who over the past few […]

Ter sake | On the agenda

A monthly SA Graan/Grain feature with important dates, multimedia links, Grain SA diary events as well as current grain-related news bits.

Knowledge offers the potential to change lives

The 2019 Potential Commercial Farmer of the Year is Sabatha Ewart Mthethwa from Dannhauser in KwaZulu-Natal. As everyone knows, it takes a team to make a winner and Sabatha has a whole team supporting him – apart from a very loving family, the team from Grain SA’s mentorship programme made sure he realised his potential. […]

Om faf te gaan

Beste Grootneef Die jaar snel met ’n spoed ten einde na die dubbeldoor van 2020. Waarheen is al die tydkorrels wat deur 2019 se uurglas geval het? Ou Neef, Faf het vanjaar vir ons hope vreugde losgeskop. Soms het die Republiek vír Faf geskree. In die wedstryd teen Wallis, het die mense egter óp Faf […]

Create ample shadow for the future

A team from Grain SA recently attended the annual Global Leadership Summit. One of the quotes that gave me renewed energy and vision was the remark by Todd Henry: ‘A society grows great when old men plant trees in whose shade they know they shall never sit.’ My Grandfather Brandkop was the one who taught […]

Skep ruim skaduwee vir die toekoms

Graan SA-span het onlangs die jaarlikse Global Leadership Summit bygewoon. Een van die aanhalings wat my net weer nuwe energie en visie gegee het, was die opmerking van Todd Henry: “A society grows great when old men plant trees in whose shade they know they shall never sit.” My oupa Brandkop was die een wat […]