Graansorghum – mossie maar man

Graansorghum speel ’n belangrike stabiliserende rol in die somergraan-produksiegebiede as gevolg van sy beter droogteverdraagsaamheid op margi­nale en swaarder gronde in vergelyking met mielies. Onder hierdie omstandighede dien dit as ’n goeie alternatiewe gewas. Sorghum...

Nuwe variëteite beïndruk by Agricol se groendag

Die Agricol Groendag wat vanjaar vir die agste keer aangebied is, het aansienlik uitgebrei en is goed bygewoon deur produsente wat die twee dae op Agricol se navorsingstasie net buite Potchefstroom terdeë geniet het. Agricol...

Nematodes – the root of all ‘evil’

The heart of producer Estienne Smit sank as she noticed many patchy areas of poor growth in her tomato crop. The young plants were showing water and nutrient deficiency symptoms such as wilting, yellowing...

Fuel efficiency with cleaner air

Akani 200 offers fuel efficiency, value for money and cleaner fuel. Its patented chemical formula consists of high-energy and reactive nitro alkane concentrates as well as organic hydrocarbon compounds that are non-metallic and oxygen...

Conyza problems?

Some insights on farmer challenges and ongoing BASF developments in combatting this problem. Conyza is generally accepted in the market as being a “difficult to control” weed and can be classified as such due to...

Beroking verhoed verliese

Beroking van jou graan in silo’s of enige vorm van opberging is uiters belangrik. Degesch adviseer opbergers aangaande beroking en adviseer en doen verwysings vir die oprigting van berokingstelsels in silo’s reg oor Afrika...

Alliansiemodel gee produsente ’n hupstoot

Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ’n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se ge­samentlike insetkoste met amper R13...

Nog ’n deurbraak in insekbeheer

Nuwe Amicor®-insekbeheer, aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®, is ’n deurbraakinsekdoder wat uitstekende beskerming teen teikenplae in mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied. Insekplae soos Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan erge skade aan...

Opbrengste eindig op hoë noot in 2021

Die gunstige klimaatsomstandighede van 2021 het tot gevolg gehad dat daar baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het. Die afgelope seisoen se nasionale kanolakultivaropbrengsdata van die onderskeie streke – die...

Risikobestuur – deurslaggewend vir optimale beheer

Dit is uiters belangrik om met vandag se praktyke risiko’s te minimaliseer en reg te bestuur. Die doel is om ’n vooruitsig te hê van die komende seisoen, veranderings te kan maak wanneer nodig...

LATEST EDITION