There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...
Polisulfaat is ’n multivoedingstof wat in sy natuurlike staat beskikbaar is en wat in Brittanje ontgin word. Dit bevat vier voedingstowwe, alles in sulfaatvorm en beskikbaar vir die plant, naamlik swael (19,2%), kalium (11,6%),...
Die gunstige klimaatsomstandighede van 2021 het tot gevolg gehad dat daar baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het. Die afgelope seisoen se nasionale kanolakultivaropbrengsdata van die onderskeie streke – die...
In 1898 waarsku die president van die Britse Koninklike Akademie, sir William Crookes, dat ’n gebrek aan voedselsekerheid in die afsienbare toekoms ’n gevaar vir Engeland en ander vooruitstrewende nasies kon inhou. Sy voorspelling...
Yamato® 480 SC van Philagro is ’n gevorderde nuwe wapen in mielieprodusente se arsenaal van onkruidbeheeropsies.
Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ’n knou te gee nie en dis juis hier...
For 95 years, Pioneer has been changing and shaping the agricultural world. What started as an idea for hybrid corn in 1926 has blossomed into a leading brand of one of the most robust,...
Get it clean. Keep it clean. Deliver it clean.
Prevent problems before they occur
Protect your infrastructure investment
Diesel is an organic substance that weakens over time due to a build-up of bacteria and algae...
Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...
Kultivarkeuse is ’n bestuursbesluit van deurslaggewende belang wat graanprodusente jaarliks moet neem. Produsente het nou ’n laaste kans om hul beplanning te hersien voordat die plantseisoen aanbreek.
Opbrengs is vir seker belangrik wanneer ’n keuse...
Bastion staan na 52 jaar steeds sterk en lewer jaarliks landboukalk van hoë gehalte aan graanprodusente in Sentraal-Suid-Afrika.
Ons Britten-aanleg in die Bloemhof/Christiana-area voorsien jaarliks duisende tonne amorfe kalsitiese en dolomitiese landboukalk aan die grootste...