Wortel- en saailingsiekte bly ’n tameletjie
Dit is algemeen bekend dat aanhoudende verbouing van dieselfde gewas op dieselfde grond lei tot “moeë” of “siek” grond, met gevolglike verlaging in opbrengste oor tyd. Dit gebeur egter nie tot dieselfde mate vir...
Sorghum – a hidden treasure of African soil
The impact on the environment of the production of top food crops has played a major role in contributing to the deterioration of available and arable land to be cultivated. Climate change and water...
’n Rewolusie in sojaboonproduksie is hier
Daar word verwag dat INTACTA® RR2 PRO die hoeksteen in Bayer se volgende generasie sojaboonproduksie in Suid-Afrika gaan word. Hierdie nuwe eienskap verteenwoordig ’n unieke mylpaal vir Suid-Afrikaanse produsente, aangesien dit die eerste geneties...
Winterdekgewasse op droëland: Wat sê die navorsing?
Winterdekgewasse bevorder grondgesondheid, maar hulle het ook ’n implikasie vir vogbestuur wat nou vir die eerste keer gekwantifiseer is. Hierdie studie, geïnisieer deur InteliGro, beklemtoon opnuut die kompleksiteit van boerdery en veral die noodsaaklikheid...
Jou trots ons passie
Die belangrikheid van hoëkwaliteitprodukformulasies
Swak geformuleerde produkte kan verskeie negatiewe effekte vir ’n boer inhou. Dit sluit in ’n toename in stof en die afskawing van die aktiewe bestanddele van die saadbehandeling sowel as swak...
Conyza problems?
Some insights on farmer challenges and ongoing BASF developments in combatting this problem.
Conyza is generally accepted in the market as being a “difficult to control” weed and can be classified as such due to...
Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies
Yamato® 480 SC van Philagro is ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande.
Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ‘n knou te gee nie, en dit is...
New models added to Agrico HSD630 line-up
What is the secret to more than 100 years of service? At Agrico, we believe that remaining relevant in a fast-paced and changing environment is non-negotiable. That is why we strive to respond to...
Use efficiency more important as input costs rise
Despite an ever-increasing demand for chemical fertilisers to meet the global demand for food, there are limited fertiliser resources available and growing public concern related to food safety and environmental conservation.
From the South African...
Volledige reeks by saadplotte verg spanpoging
Agricol se kundiges het oudergewoonte gereedgestaan by die saadplotte om enige vrae te beantwoord tydens vanjaar se NAMPO Oesdag. Produsente kon hier eksklusiewe produkte sien en voel asook raad vra.
’n Volledige reeks somerweidings asook...















