Biologiese biostimulante het “reuse-impak”

Volhoubare boerdery vereis ’n balans tussen alle produksiekomponente – onder meer chemiese en biologiese insette – asook ekstensiewe kennis van grondgesondheid. Só sê dr. Margaretha Brand, hoof: Navorsing en Ontwikkeling van OmniBio® by Omnia...

Investeer in ’n sonkragstelsel

Dit vereis ’n aansienlike investering in sonstelsels om koste op jou kragrekening te bespaar. Daarom is dit belangrik om seker te maak jou sonstelsel voldoen aan al die wetlike asook Eskom se kontraktuele vereistes. Sonfin...

BASF Clearfield® Plus Production (CLP) System

There has historically been limited herbicide solutions available in sunflowers for weed control after crop emergence and producers were reliant on the residual action of pre-emergent herbicides applied during planting. The BASF Clearfield® Plus...

InteliGro en VKB – die kragspan vir die produsent!

InteliGro en die VKB-groep het met trots ’n nuwe strategiese samewerkingsooreenkoms aangekondig. Gedifferensieerd, doelgerig en aanpasbaar. Hierdie is van die sleutelfaktore waaroor enige sportspan – en produsent – moet beskik om suksesvol te wees. Uitdagings...

Koop kunsmis aanlyn en spaar!

Oté bied produsente wat ernstig is om hulle boer­dery volhoubaar winsgewend te hou, die geleentheid om kommoditeitsinsette aanlyn te koop. Met Oté se veilige betaalplatform kan produsente met gemoeds­rus aankope aanlyn doen. Anders as tradisionele...

BASF-swamdoders pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes

BASF se swamdoderportefeulje voorsien in die diverse behoeftes van boere in Suid-Afrika. Talle produsente gebruik ons swamdoderprodukte doeltreffend en trek sodoende die volle voordeel daaruit. Siektedruk in belangrike rygewasse wissel aansienlik, van uitsonderlike hoe druk...

Mieliekuilvoer – meer navorsing, beter produkbesluite

In Suid-Afrika word ’n wye reeks gewasse, soos gars, hawer en lusern vir weiding gesny. By Pioneer fokus ons op mielies vir kuilvoer. Die fisiologiese stadium waarop hierdie gewas gesny word, speel ’n groot...

Wilmar betree plaaslike mark met nuwe persaanleg

Wilmar Internasionaal, met sy hoofkantoor in Singapoer, se voetspoor is reeds sedert 2000 in Afrika en die maatskappy het vandag aanlegte in 16 Afrika-lande. Hul nuwe persaanleg in Rand­fontein verseker dat hulle ook in...

Kanolakultivars presteer ten spyte van swartstam

Swartstam (Leptosphaeria maculans) is ’n wêreldwye pro­bleem en word beskou as moontlik die gevaarlikste siekte op kanola. Dit blyk ook dat daar in 2019 in die Swartland se nasionale kultivarproewe ’n swartstaminfestasie was. Die swam...

Standard Bank connects and grows African businesses

It is undoubtable that the economic fallout of COVID-19 has been monumental, exacerbated by high debt and unemployment ­levels of the African continent’s economies. Enabling economic opportunities is now more critical than ever to spur...

LATEST EDITION