Ureumstabiliseerders verbeter N-BENUTTING en RENDEMENT
Die effektiwiteit van Kimleigh se stikstofstabiliseerders vir mielieproduksie is voorheen met statisties en ekonomies bewese proefresultate wat in die Rysmierbult-omgewing verkry is, geïllustreer (SA Graan/Grain, Julie 2021). Hierdie resultate is op ’n goed gedreineerde...
Agricol-saadplotte spog met vele topgehalteprodukte
Agricol se saadplotte aan die suidekant van NAMPO Park het oudergewoonte hul topverkoper-saadprodukte – ontwerp om opbrengste te verhoog – tydens vanjaar se NAMPO Oesdag ten toon gestel.
’n Verskeidenheid produkte kon besigtig word, insluitend...
Landbou bied ’n oortuigende argument vir doelgerigte innovering
Volhoubare sakepraktyke is toenemend in die kollig met besprekings hieroor wat die agendas oor raadsale heen oorheers. Om ambisieuse volhoubaarheidsdoelwitte te bereik terwyl daar terselfdertyd aan ontwikkelende sake-, mark- en sosio-ekonomiese vereistes voldoen word,...
Saadplotproewe van volledige produkreeks lok vele besoekers
Besoekers kon weer uitsien om Agricol se volledige produkreeks by die pas afgelope NAMPO 2023 van nader te beskou. Wat dit so spesiaal gemaak het, is dat daar 95 saadplotte was met kultivars van...
Mielies: Om oor te plant of nie …
Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan.
Oorplant is iets...
Alliansiemodel gee produsente ’n hupstoot
Oor die afgelope drie somerreënvalseisoene het ’n innoverende alliansie produsente toegang tot volhoubare gewasoplossings, tegniese kundigheid en uiters voordelige kommersiële aanbiedinge gegee. In die proses is deelnemende produsente se gesamentlike insetkoste met amper R13...
Die oplossing vir effektiewe onkruidbeheer
Onkruiddoders het ’n maksimum potensiaal wat onder optimale toestande bereik sal word. Dit word egter drasties deur verskeie faktore soos weersomstandighede en waterkwaliteit belemmer. Onkruiddoders sal nooit hulle volle potensiaal bereik nie, veral nie...
New seed treatments hit SA soil
Following the opening of Corteva Agriscience’s Centre for Seed Applied Technologies (CSAT) laboratory in Rosslyn, Gauteng, producers can now reap the benefits of LumiGEN™ seed treatments, no matter what Pioneer brand hybrids or varieties...
Nog ’n deurbraak in insekbeheer
Nuwe Amicor®-insekbeheer, aangedryf deur die gevorderde aktiewe bestanddeel Rynaxypyr®, is ’n deurbraakinsekdoder wat uitstekende beskerming teen teikenplae in mielies, suikermielies, sojabone en sorghum bied.
Insekplae soos Afrika-bolwurm, mieliestronkboorder, herfskommandowurm en sorghumstamboorder kan erge skade aan...
Gemoedsrus vir Bloemfonteinse produsent danksy dié sagteware
Wanneer ’n produsent in Bloemfontein woon en ’n hand moet hou op boerderye in Hopetown, Jakkalsdraai en verder, kort hy of sy ’n ekstra paar oë: ’n manier om virtueel teenwoordig te wees op...















