Jou trots ons passie

Die belangrikheid van hoëkwaliteitprodukformulasies Swak geformuleerde produkte kan verskeie negatiewe effekte vir ’n boer inhou. Dit sluit in ’n toename in stof en die afskawing van die aktiewe bestanddele van die saadbehandeling sowel as swak...

Conyza problems?

Some insights on farmer challenges and ongoing BASF developments in combatting this problem. Conyza is generally accepted in the market as being a “difficult to control” weed and can be classified as such due to...

Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ‘n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige onkruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielieopbrengste ‘n knou te gee nie, en dit is...

New models added to Agrico HSD630 line-up

What is the secret to more than 100 years of service? At Agrico, we believe that remaining relevant in a fast-paced and changing environment is non-negotiable. That is why we strive to respond to...

Use efficiency more important as input costs rise

Despite an ever-increasing demand for chemical fertilisers to meet the global demand for food, there are limited fertiliser resources available and growing public concern related to food safety and environmental conservation. From the South African...

Volledige reeks by saadplotte verg spanpoging

Agricol se kundiges het oudergewoonte gereedgestaan by die saadplotte om enige vrae te beantwoord tydens vanjaar se NAMPO Oesdag. Produsente kon hier eksklusiewe produkte sien en voel asook raad vra. ’n Volledige reeks somerweidings asook...

Boeredag plaas kollig op pekanneute

Agricol het beginner- en gevorderde pekanneutprodusente genooi na ’n allesomvattende boeredag in Mei wat spesifiek gefokus het op pekanneutproduksie. Die dag is in Potchefstroom gehou op Agricol se navorsingstasie by hul pekanneutboord waar daar...

Nuwe variëteite beïndruk by Agricol se groendag

Die Agricol Groendag wat vanjaar vir die agste keer aangebied is, het aansienlik uitgebrei en is goed bygewoon deur produsente wat die twee dae op Agricol se navorsingstasie net buite Potchefstroom terdeë geniet het. Agricol...

Nuwe tegnologie met PowerCore-eienskap vrygestel

Hierdie seisoen stel Pannar Saad® met trots twee nuwe geelmieliebasters met die PowerCore™-tegnologie bekend, naamlik PAN 3P-900PW en PAN 5P-902PW. Dit is ’n nuwe toevoeging tot Corteva se formidabele portefeulje in Suid-Afrika. PowerCore-tegnologie is ’n...

Deciding between PVC-M and PVC-U pipe for water transport in grain irrigation

PVC pipe remains the most economical way of transporting irrigation water, despite recent increases in the price of plastic. Agrico has recently started manufacturing modified PVC (PVC-M) pipe in addition to unmodified PVC (PVC-U)...

LATEST EDITION