’n Geleentheid vol betekenisvolle gesprekke

Vanjaar se NAMPO Oesdag was weer eens ’n hoogtepunt vir Pannar Saad – ’n geleentheid gevul met betekenisvolle gesprekke met produsente oor die nuutste produkte en oplossings in hul portefeulje. Tydens die geleentheid het...

Case IH turns heads with new cutting-edge machinery

NAMPO Harvest Day again proved why it is the most anticipated event on the agricultural calendar, with Case IH once more stealing the show with a line-up of newly developed machinery tailored for South...

JOHN DEERE WYS WEER SY UNIEKE GROEN

Gesels jy met enige NAMPO-besoeker, weet jy dat daar een standplaas is wat nie maklik misgeloop sal word nie: John Deere s’n! Jaar na jaar kry hierdie wêreldbekende handelsmerk dit reg om duisende voete...

Die 4R-voedingsbeheerraamwerk en Kynoplus Pro®

Die 4R-voedingsbeheerraamwerk, naamlik regte bron, regte hoeveelheid, regte tyd en regte plek, is ’n baie bekende, wêreldwyd erkende raamwerk wat ontwerp is om boere en landboukundiges te lei tot doeltreffende, volhoubare en omgewingsverantwoordelike voedingstofbestuur....

Eienskappe van ’n goeie finansiële stelsel

Die gebruik van ’n finansiële stelsel om inkomste en uitgawes te bestuur en te rapporteer is algemeen bekend en daar is verskeie opsies beskikbaar. Dit is egter raadsaam om oor ’n paar aspekte te...

ASTRON ENERGY at NAMPO

We were thrilled to showcase our comprehensive range of farming and agricultural solutions at the 2024 NAMPO Harvest Day Agricultural Trade Show, held at Nampo Park in Bothaville, Free State. As one of the...

Nuseed en Agricol: Die toekoms van kanola in SA

Die Suid-Afrikaanse kanolabedryf verg saad van ongeëwenaarde gehalte – en dit is presies wat Nuseed, in eksklusiewe vennootskap met Agricol, bied. Met ’n wêreldwye reputasie vir innoverende genetika en streng kwaliteitbeheer, is Nuseed die...

BAANBREKERPRODUK bied oplossing vir vervlugtiging

Ureum is ’n koste-effektiewe stikstofbron, maar dit het die nadeel dat groot hoeveelhede stikstof verlore kan gaan deur vervlugtiging. Kynoch het hierdie uitdaging erken en het reeds in die verlede Kynoplus bemark. Verdere innovasie...

Gemoedsrus met POWERGARD™

Beskerm jou belegging met John Deere PowerGard™. Jou John Deere-toerusting is gebou om te hou, en met die John Deere PowerGard kan jy jou toerusting sorgeloos gebruik, lank nadat die standaardwaarborg verval het. Die John Deere...

DIE WAARDE VAN ’N GOEIE, geïntegreerde besigheidstelsel

Produsente in Suid-Afrika is hulle eweknieë wêreldwyd voor wanneer dit oor die aanwending van gevorderde tegnologie gaan. Lae subsidies, klimaatsomstandighede en arbeidsuitdagings dra waarskynlik hiertoe by. Metodes om boerdery meer doeltreffend, goedkoper en bekostigbaar te...

LATEST EDITION