Equipping producers through connected support

John Deere has been a global leader in agricultural technology and innovation since its start in 1837. As much as we value personal interaction with our customers, it is not always possible to have...

BASF-swamdoders pasgemaakte oplossings vir jou unieke behoeftes

BASF se swamdoderportefeulje voorsien in die diverse behoeftes van boere in Suid-Afrika. Talle produsente gebruik ons swamdoderprodukte doeltreffend en trek sodoende die volle voordeel daaruit. Siektedruk in belangrike rygewasse wissel aansienlik, van uitsonderlike hoe druk...

Nematodes – the root of all ‘evil’

The heart of producer Estienne Smit sank as she noticed many patchy areas of poor growth in her tomato crop. The young plants were showing water and nutrient deficiency symptoms such as wilting, yellowing...

Haal die raai uit boerdery uit

Elke boerdery moet benader word as ’n komplekse onderneming met verskeie fasette wat akkerbou, hortologie, grondkunde, geografiese inligtingstelsels, chemie asook proses- en produksie-ingenieurswese insluit. Hierdie benadering lei tot oplossings wat gebaseer is op die...

Dié kragspan nou selfs nog sterker

Die InteliGro/VKB-kragspan, wat in die 2020/2021-seisoen vir somerrygewasse van stapel gestuur is, het op 30 Julie tydens ’n aanlyn inligtingsessie die nuwe 2021/2022-seisoen se aanbiedinge bekendgestel. “InteliGro en VKB se strategiese samewerking het ten doel...

Omnia belê in landbou met navorsing

Grond is ’n geweldig komplekse ekosisteem en die hoeksteen van winsgewende, produktiewe en volhoubare landbou. ’n Eetlepel gesonde grond be­vat meer mikroörganismes as die aantal mense op aarde. Miljarde organismes – bakterieë, mikrosko­piese insekte,...

Nuwe variëteite beïndruk by Agricol se groendag

Die Agricol Groendag wat vanjaar vir die agste keer aangebied is, het aansienlik uitgebrei en is goed bygewoon deur produsente wat die twee dae op Agricol se navorsingstasie net buite Potchefstroom terdeë geniet het. Agricol...

Hou ’n valkoog op jou boerdery

New Holland Agriculture se PLM-presisieboerderytoerusting en -sagteware (Precision Land Management) sluit ’n volledige reeks satellietstuurstelsels en -opsies in. Van dié stelsels word fabriek-toegerus in die maatskappy se trekkermodelle – van die T6090 tot die vlagskip-T9.670-model....

Stuit vervlugtiging en loging só

Ureumstabiliseerders bestaan uit urease-inhibeerders wat die vervlugtiging van stikstof (N) in ’n gasvorm vanaf grondoppervlakke beperk en nitrifikasie-inhibeerders wat die loging van nitraat-N in die grond verminder. Urease-inhibeerders vertraag die werking van urease-ensieme wat verantwoordelik...

Mielies: Om oor te plant of nie …

Hierdie artikel is ’n samevatting van die afgelope twee seisoene se proefdata met dieselfde stande, perseel, kultivars en praktyke in ’n poging om die antwoord op oorplant van mielies beter te verstaan. Oorplant is iets...

LATEST EDITION